heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #256126 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle. Ek kry jou nie ge add op ons Whatsapp groepie nie. Volgens jou nr sê my foon jyt nie whatsapp nie.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256120 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle.

Jammer ek is so stil op die forum. My seuna hou maar vir mamma besig. Ek is ook besig om als te begin regkry in die baba kamer.

Dolla ek het jou sopas geadd.

Twinkle vir een of ander rede kan ek nie vir jou 'n private message str nie.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256115 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle

Nee, dit bly na 'n heel natuurlike proses te wees. Dit gebeur gewoontlik tussen 36 - 40 weke wat vir die dr's dan aanduiding gee dat geboorte naby is.

Ons moet maar net rustig wees en al die tekens dophou. As ek enige afskeiding het of al is dit net 'n bietjie water wat lek en of enige pyne in die lae rug ens moet ek hospitaal toe gaan.

As iemand my kan add op die whatsapp groep sal dit gaaf wees dankie my nommer 0828001475

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256109 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sterkte Dolla - is daar enige iets wat jy kan neem om die verkalking te vertraag?

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256108 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe Dolla, sterkte jong, sulke goed kan regtig upsetting wees. dink aan jou!!

Twinkle ja, sover ek die whatsapp gevolg het het sy kontraksies gehad as gevolg van urieninfeksie? :(

gogga is die admin van die groep. wonder nogal waar sy is die laaste ruk. :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256106 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai julle ... STERKTE met al die dinge...KLink of lagogies ook "probleme" het of wat gaan daar aan?

Wie doen die admin van die whats app group? Stuur asb jou nr met n pvt msg.

Dankie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256101 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Shame Dolla, ja wys mens net enige iets kan verander en dan is jou birth plan by die deur uit. Maar herinner jouself maar net daaraan dat whatever gebeur, sal gebeur soos dit moet, en dit is in die beste belang van baba as sy vroeer moet kom. Darem is jy al redelik ver swanger!

Ek gaan Vrydag vir my doppler om te hoor of daar 'n rede is dat baba so klein is - as daar ietsie fout is dan sal baba ook vroeer moet kom. Ek probeer nog heeltyd nie te veel dink aan hoe of wanneer baba kom nie, juis omdat ek vreeslik bang is vir keiser EN normaal kraam, so ek gaan eers daaroor try worry wanneer ek nou Vrydag meer duidelikheid het.

Gelukkig vir ons almal is modern medicine darem baie meer gevorderd as in die dark ages, so net solank enige probleme vroeg opgetel word kan mens dit van daar af een stap op n slag vat!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account