file September 2010 mammas

16 years 2 months ago #81659 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
cornitalia ons bly in Pta Annlin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81628 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
HI Natsie

waar bly jy nou weer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81463 by LuluC
Replied by LuluC on topic Re:September 2010 mammas
Hallo almal, yip nog 'n daggie nader.

Is so bly my man kom vandag weer huis toe, hy was van Maandag af in Zimbabwe.

Ek het so 'n idee my BS is hierdie naweek, sal maar moet wag en sien.

Hanlie, my oorspronklike datum wat 26 September so dit sal heel moontlik baie naby aan die 17de wees. Gaan my gyne weer die 5de Aug sien sal dan seker beter weet van 'n datum(kan nie meer wag nie, was 3 maande terug by hom, het maar net my gewone dokter gaan sien aangesien ons nie in Richardsbaai bly nie)

Ja nee kyk die pyne tussen die bene terwyl jy slaap en moet omdraai is regtig nie lekker nie, maar nou ja dit is nou maar een van daardie dinge.

Julle moet almal 'n wonderlike daggie he.

tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81200 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Ja Hanlie dalk net is dit selfde dag. Jammer dat ons nie nader aan mekaar is nie, sou dit so wees.

Ek is moeg en huil maklik ens deesdae maar andersins gaan ek aan. Ek en bediende sit weer vas want sy doen nie haar werk nie.

Julle moet n lekker dag he en ek dink aan almal want tenminste weet ek, ek is nie alleen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81175 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
Goeie more mammas

Hoe gaan dit vandag met julle? Gaan goed hier net gisteraand vreeslike panic attack gekry gedink ek gaan in kraam in! Was net te aaklig! Ek is 'n bediende kwyt, great timing. Ag voel net asof alles verkeerd gaan wat kan verkeerd gaan!

Hanlie geniet die uitstappie moet jouself nie oorys nie hoor.

My keiser is gebook vir 24 Aug julle ek kan nie meer wag nie ek is nou moeg regtig en ek werk nog tot 20 Aug ek weet nie hou ek gaan cope nie hou maar my pose en gaan aan met alles maar het die aakligste pubic pains ens.

Julle moet 'n lekker daggie hê

Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81014 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
More almal....

Hoop dit gaan sommer baie goed met elkeen van julle vanoggend. Ek het gisteraand nog 'n droom van ons klein peanut gehad, hoe ek hom/haar in my arms vashou...wow dit het so werklik gevoel, net om deur 'n skop wakker gemaak te word en my te herinner "dis net 'n droom"!!

# Hi Cornitalia...dalk het ons babas nog dieselfde geboorte datum?

Ek het vandag 'n klas uitstappie na die Kaapstadse Aquarium, sal maar sien hoe ek sal vaar met al die lopery en omsien na die kindertjies....weet net vanaand gaan ek pootuit wees!!

julle moet 'n lekker dag he!!

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80909 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
My keiser is die 8/9/10.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account