file September 2010 mammas

16 years 2 months ago #82293 by Vicki
Replied by Vicki on topic Re:September 2010 mammas
My keiser is vir 15 September.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82279 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Vicki,

Jammer ek het 'n baba brein vandag...wanneer is jou due date? want my maternity begin ook die 1e Sept.
Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82226 by Vicki
Replied by Vicki on topic Re:September 2010 mammas
Ek het amper gedink ek gaan wegkom sonder die swel probleem, maar dit het oornag toegeslaan.

My enkels is permanent net so dik soos my kuite en my trouring pas nie meer nie. Gelukkig is dit nog koud genoeg dat ek dit onder langbroeke en dik klere kan wegsteek.

Ek tel al die dae af tot my verlof begin (wat ongelukkig eers 1 Sept is)!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82134 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hallo julle,

Shame Eileen, ek dink ons het almal sulke dae!!!!

Ja dankie, my voete was vir die eerste keer geswel na die uitstappie(obviously van al die loop) maar was lekker pootuit gisteraand, maar darem oorleef!

Het 'n baie exciting naweek wat voorle, ek en manlief gaan vanmiddag Baba Indaba toe, en dan more oggend gaan ons hospitaal toe om die toer te doen en bed te boek....yeah!!!!

Julle moet almal 'n stunning naweek he!!!!

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81971 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hello almal!

Kom ons sit in 'n kringetjie en huil saam!

Nie een van ons het 'n lekker week gehad nie. Net te veel drama! Ek en my baas het gister lelik vasgesit. Ek het deur my gynae afspraak gehuil...toe die vrou my BP doen...het ek getjank...toe doc instap en vra hoe dit gaan...het ek getjank. Dink die arme man het hom doodgeskrik! My sommer op ML gesit van maandag af! Hehehehe.

Alhoewel ek nie dan al kan gaan nie, want die ander dame in die kantoor is met verlof tot die 10de Aug.

Hanlie, het jy die uitstappie oorleef???

Dink net, nog 'n dag nader girls....nog 'n dag nader!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81937 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
Wow hoe sweet van jou! Baie dankie jong.

Waar bly julle cornitalia?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81700 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Kan dalk help met iemand sal net hoor of hulle nog werk soek.

Sy is baie nice, vreeslik vriendlik verstaan engels beter as afrikaans maar sal als probeer om jou happy te hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account