file September 2010 mammas

16 years 2 months ago #83969 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
@ Eileen lmga jy is so funny is jy 'n nar? Panado? Pasop of ek vloek peeep peeep peeep. Aai dankie vir die lag het dit nogal baie nodig! Ag toggie ek bid al dat dit net beter moet begin voel!

Ek is nou baie moeg en ek weet nie wat ek gaan doen met my huis nie, het gister na werk gou in gespring en bedens op gemaak en wasgoed gewas en kos gemaak maar sien net nie vanaand kans daarvoor nie ek wil net op my bed gaan le en slaap vir 4 weke! As ek dink ek moet in 'n onopgemaakte bed gaan lê wil ek dood gaan en dan moet ek nog by die skool stop en vir Jean gaan haal wat soosin total torture is want ek sukkel om in en uit die bakkie te klim want hy is net te hoog aaaag toggie! Dit suck!

Julle moet almal jul aand geniet

Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83888 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Nats, shame man! Dit klink glad nie aangenaam nie!

Ek kry net steekpyne in my lieste as ek loop. Voel asof iets iewers vashaak. Het my gynae try vra, but hy smile net en se dis maar hoe dinge gaan in die einde. Ja kom ons sit 'n sokkerbal in jou maag en kyk hoe voel jy!

Ek voel nes jy, begin al hoe meer dink my gynae is 'n nar!

But ek dink jou gynae se ontvangsdame kort 'n klap. Die lot is gewoonlik op 'n powertrip....dink die sertifikate op die mure het hulle name op!

Ek love my huisdokter, hy is baie meer simpatiek as my Gynae.

Baie sterkte...en onthou

:woohoo: drink 'n Panado vir die pyn......hehehehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83829 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Sjoe, Nats....ek het geen idee nie(onthou ek is maar 'n 1st timer) maar ek dink die beste is maar om aan te hou probeer om jou gynea te bel, hy is die een wat die beste sal weet, jy wil ook nie jouself beseer nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83826 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
Ek is nou so fies kan 'n aartappel in my dinges kook! Ek't toe met my Gyne se ontvangs dame gepraat en vir haar gesê wat het gebeer en hoe ek voel en dat ek amper nie eers kan loop nie! O sê sy jy moet maar na jou huis dr toe gaan en as daar ekstrale geneem moet word moet hy maar vir dr bel en sê wat is fout!

Have you ever! Great timing om uit te vind jou Gyne is 'n poepol! Jammer maar ek kan dit net nie glo nie 34weke 3dae en hul help mens nie? Ek verstaan nie hoor! Sien ek het ook klaar my heffing betaal so ek kan nie nou na 'n ander Gyne toe gaan nie! Dis so on aanvaarbaar ek gaan nie na my huis dr toe gaan nie moet nou maar soos 'n slak rond suil en bewe van die pyn toe volgende week Woensdag wanneer my volgende afspraak is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83717 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
More

Bly jy het darm nog 'n dummie gekry!

Julle ek is soos in glad nie meer so cheerful nie! Vanoggend toe ek my broek aantrek het daar something verkeerd gegaan maar ek weet nie wat nie! Ek het my linker been in my pyp gesteek en toe ek my regter been in steek o hel toe voel dit soos iets daar onder wat breek, dit het so geskiet en ek kon nie staan nie net op die bed neer geval en gehuil van die pyn! So 15 min op bed gelê wat ek nie on beweeg nie en toe moed by mekaar geskraap en stadig op gestaan en met baie moeite klaar gemaak en Jean by die skool gaan aflaai en werk toe gekom. Nou sit ek hier en werk en elke keer as ek moet opstaan wil ek dood gaan van die pyn dat die trane net by my oë begin uit loop. Nou het ek my Gyne gebel om te hoor of dit maar een van daardie dinge is en of dit nie normaal is nie of what ever dit is uit te vind en 2 keer het net niemand op getel nie en 3 keer het hulle op getel en die foon in my oor neer gesit sonder om eers hallo te sê!

Ek weet nie of enige van julle enige raad het nie maar ek weet nie ek hoop regtig julle kan help ek wil nie verniet hospitaal toe gaan nie!

Hugs!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83441 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Goeiemore almal!

Julle is almal so cheerfull dis depressing! As als volgens plan verloop het ek nog 10 dae van werk oor! ...ok, dit laat my beter voel.

My bokkies se pa het hulle 'vergeet' gister by die skool....great pa! En hulle het 'n crap naweek by hom gehad. So gisteraand moes mamma damage control doen. Ons 3 girls het sussie se klere alles uitgepak en in groottes gesorteer.

Nats, ek het toe darem nog so pienk dummy gekry die naweek! My gat juk so om die laaste goed te gaan koop. Ek kort nog spoegdoeke en hooded towels en 'n paar klein goedjies.

Maar ek moet nou seriously eers wag vir die kas om te kom, want ek het nerens meer plek om die goed te pak nie. Oral in my huis staan sakke vol goed rond!

Nog net 'n klein entjie julle!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83390 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
More julle......


Hoop julle het almal sommer'n stunning dag vandag!!!

Het vanoggend opgestaan en my mooi aangetrek, hare mooi geblaas, die swanger vrou is reg om die dag aan te pak....

Ook iets om na uit te sien is ons gynea afspraak vanmiddag......yeah....wil graag sien hoe groot peanut geraak het, want my magie staan nou doer vêr!!!!
Gaan ook bietjie shopping vir myself doen vandag!!!

So girls, maak die beste van die dag, dit is amper alles verby!!

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account