file September 2010 mammas

16 years 3 months ago #51670 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Goeie more almal!

Ok nie so goeie een nie, maar nou ja. Ons is vanoggend wakker gebel met die tyding dat my man se ouma in die nag oorlede is.

Ek wou baie graag JHB toe gaan, maar nie vir hierdie rede nie!

Hoop julle almal voel sommer stukke beter. En whoohooo vir Bafana! My heel eerste sokker wedstryd gekyk Vrydag middag.

Ek gaan more vir my 3d. Is nogal excited.

Leka dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #51226 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
HI Cornitalia,

het nou eers jou thread gesien, apparently sê almal dis ok, my dr is net vol nonsens en wil nie hê ek moet enige ander medikasie gebruik nie, wat wel help, is die ou boere raad, ek het gisteraand omtrent 3 koppies gedrink

1 teelepel fyn gemmer
1 teelepel heuning
en 'n squeeze vars suurlemoen
met kookwater......dit werk soos 'n med lemon, die gemmer is bietjie sterk, maar my koors is weg en van vandag af is dit phlem wat uitkom.

so probeer en dit is alles natuurlike goed, so niks medisyne wat babsie ook gaan inkry nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #51223 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Cornitalia

is jy ook siek...as jy uitvind sê my tog, want ek hoes my longe uit, ek weet wel dat ek my asma pompie mag gebruik (Seretide)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #51220 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Eileen

Nee nog nie die season finale gesien nie, my man sê die nuwe goed kry hulle eers weer oor die naweek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #51005 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
hello dames,

weet iemand of ons expigen mag gebruik vir hoesstroop?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #50490 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hello all!

The whole SA is on a buzz and I feel like dying....ag nee hel, ek gooi al weer op.

Hanlie, ons kyk maar wat die hof besluit...but not likely.

Ek het vanoggend voor werk gou my bed gaan boek by die hospitaal. En my 3D is geboek vir Dinsdag! Exciting!

Ons het darem weer TV na 3 weke daarsonder. Hehehe snaaks gevoel om weer in die sitkamer te sit...so snaaks dat ek later maar eerder op die bed gaan klim het en nog so paar episoded van Cougar Town gekyk het.

Hanlie, het jy al die season finale van Vampire Diaries gesien? Ek sukkel my gat af om dit te kry!!!

Anyway, lekker dag vir julle almal!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #50110 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
Hi skiesie ja is nogal stil, is maar dol by werk of altans te bang iemand vang my te veel op die net en dan is ek in die akkies en dit wil ons nie hê nie! lol

Was toe nou gister dr toe was so nice lekker gelag vir dr lol maar ja was lekker. Micah weeg 964g en is 38cm lank ag ons het sy gesiggie so cute gesien aai wil hom net opvreet dink hy gaan baie soos sy boetie lyk lol as if ek hom deur my maag kan sien. Hy het die langste beentjies en die sweetste klein neusie!

Dr vra toe of ek hom nog gereeld voel en ek sê toe ja voel hom elke dag 'n hele paar keer en hy skop teen my nealtjie en bo my nealtjie en oral toe sê sy nee die skoppe teen die nealtjie is tien teen een sy kniegies wat daar vas druk en bo my nealtjie is sy elmboogies en handjies wat daar druk en stamp en heel bo sy koppie sy voete is onder teen my blaasdromme en ja nou weet ek presies hoe hy le! Koppie bo en beentjies onder!

Ag manlief werk die week nagskof sal julle se ek kry myself ongelooflik jammer dink ek is die eensaamste mens op aarde lol baie hartseer in die aande en tjank vir enige iets! Maar darm is my seuntjie daar om my op te beer en darm is dit vanaand die laaste aand vir 2 weke!

Verder is ek maar stil wag maar in spanning vir die storktea maar ja koop niks meer voor dan nie maar hoop nie dit is te naby aan my tyd nie want dit wat ek nie gaan kry nie moet ek nog gaan koop!

Julle moet 'n heerlike daggie en aand hê.

Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account