file September 2010 mammas

16 years 3 months ago #45619 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Leila, my kids wil nie regtig so lank gaan nie. Maar daar is baie politiek.

Ek sien hoe ry ek en gaan haal my bokkies!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #45529 by Leila-S
Replied by Leila-S on topic Re:September 2010 mammas
Hi Eileen.

Dis nie reg nie! Hoe voel jou girls hieroor? Sekker dit kan nie lekker wees nie.

Sterkte, dink aan jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #45442 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Eileen ,

Ek is so jammer om dit te hoor, ek kan my net indink hoe erg dit moet wees. Dalk gee dit jou die kansie om op jou en die swangerskap te konsentreer.

Sterkte
H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #45286 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Ok, so ek sal die res van die dag net huil dankie.

MOes vir my girls bye se vanoggend, dis hulle pa se skoolvakansie en hy pos hulle JHB toe vir 4 weke na hulle ouma toe.

My hart is net te seer om enige iets te doen behalwe huil!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #45261 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Môre almal!

Hoop julle het sommer 'n stunning naweek gehad....

#Cornitalia....jou vakansie klink heerlik, jy moet ons alles kom vertel as jy terug is!!

Verder girls werk ek nog net tot Woensdag dan skluit die skole yeah!!! Kan nie wag nie, want dan kan ek uiteindelik met Peanut se kamer begin!!

Julle moet nie so stil wees nie....

praat later

Hanlie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #44280 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Ja nee ek weet nou wat kort ek en ek het tyd om te koop.

Hanlie ek kan jou nie se hoe sien ek uit nie ons gaan kiara lodge toe en ons gaan midlands saddle en trout resort toe, kan nie wag om weg te kom nie ons ry so oor 30min. ons gaan dit lekke rustig vat daar is niks wat ons gaan pla nie.

Was gister by dr baba doen goed en weeg 800g op 25 weke en 2 dae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #44119 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Môre julle almal

Hoop dit gaan nog goed met almal?

Wel dit is Vrydag so dit behoort goed te gaan....

#Cornitalia, jy sien seker al baie uit na julle vakansie, waarnatoe gaan julle? Waar ook al solank jy net rus en die wegbreek geniet.

#Eileen...so is die huis nou klaar....die teels en als? Ook die Dr. sal vir jou nader aan die tyd kan sê oor die keiser se datum.

Het vandag nogal 'n besige daggie by die skool, vir bak en brou maak ons vetkoeke met die kinders....moet sê in die koue weer is enige iets welkom. En offisieel is dit nog net 5 slapies dan sluit die skool...yeah, want hierdie swanger juffrou is nou moeg om heeldag op en af te buk...

Geniet julle Vrydag girls!!!

H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account