heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #255597 by StellaK
Goeie more dames,

Lagogies, ek wil sommer hier ook se, so bly baba groei so mooi. en Matthew is 'n baie mooi naam.

Tinktinkie, dis sooo exciting, geluk met dai klein prinsessie. kyk nou gaan jy begin lekker shop.
ek sou se jy moet maar begin rondvra vir skooltjies/dagmoeders,etc. hulle is nogal lank voor die tyd al vol bespreek. ek dink die beste plek om te begin is vra mense in jou omgewing waar hulle kinders is en wat hulle van 'n plek dink. en dan as jy 'n paar oulike verwysings het, dan gaan kyk jy na die plekkies.
jy kan ook bel, jy kan oor die telefoon al 'n idee kry oor hoe die plek werk. gaan kyk na plekke wat nie omgee dat jy enige tyd "un announced" opdaag nie. plekke wat slegs op afsprake gaan is in my kop rooi ligte

by my gaan dinge oor die algemeen goed. ek het steeds sleg MS, en die naarheid maak my klaar. het ook die week sleg verkoue gehad, maar begin darem nou beter voel. Gerhard het die week darem vir 'n slag bietjie beter geslaap (elke aand net 2 keer wakker geword 12 en 3/4), so ek voel bietjie meer uitgerus en weer bietjie soos 'n mens

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255570 by Tinktinkie
Hi julle!

Hoe gaan dit met almal?

Mommyme, baie geluk met jul prinses se koms! Ek brand om tw hoor hoe dit gegaan het en hoe dit met jou kleine lyfie gaan? Weet jy vat seker nie grond nie...

Lagogies, bly jou mannetjie groei so mooi! Dis darem so gerustellend om te weet dat als ok is sover...

Ons het gister vir ons 16weke scan gegaan. Def n kleine meisiekind, dis al wat sy gewys het vir ons :P het maar min van haar bolyfie/gesiggie gesien...sy het sooo awkwaed gele! Haha! Dr kon haar nie eens lekker meet nie, en sy het baaaaaie lank gescan!

Het julle al skole/dagmoeders/nanny's gekry? Ek weet nie waar om te begin nie! Dit is te erg vir my om nou al daaraan te dink!

Lekker naweek julle! :heart: :heart: :heart:

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255569 by Lagogies
Hey almal. Julle is stil!

Matthew groei mooi. Was rofweg 470g op 22weke (begin v d week)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255296 by TanyaS
Baie geluk Mommyme!!

Bytjie hy is groot lololol,Ewa is volgende week maandag 9 maande oud en sy weeg nou 8.15 hehe

Stella baie geluk  jy is so lucky om sommer die hele eerste stressvolle trimester te “gemiss” het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255271 by Twinkle
STELLA baie baie geluk! Wat n verassing .... Dit is great dat jou eerste besoek so ver in jou swangerskap is nou is alle worries verby ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255249 by happyface
Aaaaah! Baie geluk Stella! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255245 by StellaK
hallo daar dames.

Mommyme, baie baie baie geluk met dai prinsessie se geboorte. :woohoo: :woohoo: geniet elke oomblik saam met haar.

Bytjie, mar dai mannetjie groei baie mooi. hy sal kossies baie geniet.
en mag jy regtig baie vinnig weer swanger raak, sterkte met die TTC paadjie.

Happyface, al wat ek nou aan kan dink is 'n warm water sak.

julle, ek is nou so opgewonde ek weet nie watter kant toe nie. was nou by die dr en ek is al 12 weke swanger. en dit lyk sooos nog 'n boetie (sal volgende keer eers bevestig) hy is 5,4 cm en 'n baie goeie hartkloppie van 163b/m
aangeheg is 'n prentjie. hy sal middel Aug hier wees

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account