heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #255713 by Twinkle
More julle ...

Gaan goed en met jou StellaK

Ai dat die MS jou nou weer beet moes kry.

Gaan darem vlg week vir my sonar dan sal ek net oor die 20 weke wees hoop nie dis te vroeg nie .... het die afspraak juis geskuif oor dit hopeloos te vroeg gebook was maar voel of die tannie dit weer te vroeg gemaak het. More is ek 20 weke....

Pas julle op en geniet die week...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255711 by StellaK
Goeie more dames,

hoe gaan dit met julle?

enige iemand wat nou binnekort gaan vir 'n sonar?

by my gaan dinge baie goed. my magie begin nou so klein bietjie wys, maar my klere sit nog nie juis ongemaklik nie, so seker nog 'n rukkie voor ander mense my magie sal raaksien.
MS het my weer goed op my knië gehad die naweek :sick: maar gister en vandag gaan dit weer beter, ek hou so duimvas dat dit nou sal begin weg gaan
nog 5 weke se wag tot my volgende sonar, so nou kyk ek maar uit vir julle s'n

hoop julle het almal 'n heerlike dag :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255626 by TanyaS
Shame sterkte!

Ja wat sy is al klaar veels te slim lol. Sy gan na n ding wat sy weet sy nie mag trek nie, hou dit in haar hand en kyk vir ons, dan glimlag sy en na so rukkie verander die expressie en sy trek lol (ons het block out blinds en sy trek altyd die tou ding waarmee jy oopmaak)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255614 by StellaK
Hey Tanya,

baie geluk met die kruip. ja, kyk, nou gaan sy jou goed besig hou.
en die ogies mis niks, hulle weet presies wat jy nie wil he hulle moet aan karring nie, en soek dit juis.

dankie vir die raad, maar Gerhard is baie allergies vir formule, ons slapelose nagte en drama het begin met formule. nou dat dit ordentelik uit sy sisteem is, nou begin by beter slaap. hy slaap ok baie beter van hy in die skool is.
ek gee nie om om 2 keer 'n nag op te staan nie. (hy is gewoonlik 6-10 keer 'n nag wakker)
ek het Des opgehou met formule, en nou kry hy maar net gladnie melkies deur die dag nie, kry water/tee en kossies in plek van daie melk voedings.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255612 by TanyaS
Pragtige naam Lagogies! Ek is baie bly dit gan so goed met julle :cheer:

Tinktinkie, geluk met die dogtertjie – ons het vir n skooltjie gegaam, my dogtertjie is in Maigic Beings in Northriding naby fourways, sy is regtig baie baie gelukkig daar. Sy leer baie en speel haarself moeg elke dag. Dis die beste ding wat ek vir haar kon gedoen het

Ewa het op haar 9 maande verjaarsdag Maandag begin kruip op haar kniee so nou moet alles weggesteek word lol, sy trek haarself teen alles op nou so ons moet alewig by haar staan sodat sy nie val nie

Stella probeer bietjie novalac sd in die aand met gerhard, Ewa slap van 7pm tot so 5am vandat ek haar dit gee in die aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255610 by StellaK
So bly vir jou dat jy 'n maklike swangerskap het.

ek was gladnie naar met Gerhard nie. nie eers 1 dag nie, so die is vir my baie nuut en baie aaklig. maar ek het nie dai moegheid so erg nou nie en ek het ook nog gladnie krampe gehad nie, waar met G was dai moegheid iets vreesliks en ek het ook baie sleg krampe gehad.
my 2 swangerskappe verskil soos dag en nag sover :P

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255603 by Twinkle
Ai Stella Dat die naarheid jou nou so erg beet gekry het. Was jy met Gerhard net so naar?

Ek moet se ek is in daardie opsig baie gelukkig eerste swangerskap was heerlik en sover is hierdie swangerskap ook baie lekker, het glad nie met naarheid gesukkel nie, net die moegheid maar ja het elke middag probeer om n power nap van so 30 min te vat as seunie langs my op die bed gele het en karretjies speel hy kon oop oe rus en mamma toe oe hiehie. Dit werk sover nog baie goed en dan speel ons ook nie so in die erge hitte van die dag buite nie.

Julle moet jul self mooi opas en die naweek geniet.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account