heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 7 months ago #255827 by TanyaS
Sy is pragtig, baie geluk mm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255821 by MommyMe
Hallo dames

Reply v my foon biki moeilik. Sodra ek post bom dt uit oor ek te lank gevat het. So n vinnige update.

Gaan baie goed met my en Lea. Sy tel mooi gewig op en die borsvoeding gaan nog goed.

Ons is al deur npaar erge winde en krampies en vandag eerste inentings gehad waarna sy net wil slapies.

ek sal more aand meer details probeer post.

Sien solank fototjie v haar newborn shoot.

Geniet julle swangerskappe

xx MM xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255796 by StellaK
hallo daar,

Lagogies, dis omtrent lekker vris kuite daar.
sterkte as hy begin die ribbes raak skop.

Hbwoman, welkom hier. ek glo darem nie dit sou baba seer gemaak het nie, maar as jy wonder, bel jou dr.
ek verstaan 100% daardie paranoia, so groot druk vir jou.
ek het met my seuntjie ook vreeslike krampe en pyne orals gehad. ook sulke "random" steek pyne - in my kop was dit oor ek 'n groot baba gehad het. hy is op 38 weke gebore 3,7kg

hoe gaan dit met die res van julle?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255761 by Hbwoman56
MOre Dames, het raad nodig by die dames wat al suksesvolle swangerskappe gehad het. Ek was Vrydag vir n scan toe wys dokter vir my waar my derms bo my maag le en babatjie onder my maag. Ek het vanoggend in gedagte gerek en n vreeslik skerp steek pyn regter kant bo my maag gekry, regtig gevoel of iets snap. Kon babatjie seer gekry het? Alles voel fairly normaal, het nie erg seer nie en ook geen bloeding nie. Ek het so groot geskrik kan aan niks anders dink nie. Ek het al gelees dat mens nie sommer kan miskraam asgevolg van strek nie, maar is baie onseker. Het een van julle al so iets beleef en gesonderswangerskap gehad? Hierdie my tweede swangerskap na n miskraam so is maar paranoid oor alles.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255754 by Lagogies
Baie geluk HVDB! Hoop dis gesonde en gelukkige 9mnde v jou!

Julle dames is stil!!! Was v sonar Maandag en Matthew groei baie mooi!

Hy het die mooiste beentjies v 23weke. Ordentlike kuite! En hy oefen hulle gereeld in sy private gym :lol: :woohoo: :side: :P

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255731 by StellaK
baie welkom HoopvdBeste, en BAIE BAIE GELUK :woohoo: :woohoo: :woohoo: mag jy n baie gesonde en geseende swangerskap he.
al enige simptome?
ja kyk, dia wag na die 1e scan is omtrent die langste wag ooit.

dis heeltemal reg, jy begin tel van die 1e dag van laaste AF. so al wat dit eintlik beteken, is mens kry eintlik 2 weke pasella :P
dis ook heeltemaal reg, vra enige iets waaroor jy wonder of onseker is, tussen ons klomp, sal daar altyd 'n antwoord wees.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255729 by HoopVirDieBeste
More Dames... ek het uiteindelik geskuif van... oppad na swangerskap na op die pad na geboorte! :woohoo: Ek dink dit het nog nie ingesink nie, ek het maar eers gister gehoor. My eerste afspraak by FS is die 24ste Feb, ek het gedink die tww is lank maar hierdie 2 weke voor ons eerste check gaan my nog meer mal maak. Dit is my eerste, ek het BAIE vrae vir julle dames, of sal ek sê vir die wat al hier deur is... ek kan my susters en ma vra maar ek het nog nie vir hulle gesê nie, wil graag eers by 12 weke uitkom voor ons vir hulle sê. FS se my telling is baie hoog en omdat ons geKI het, en 3 gesonde eiertjies gehad het, mag daar dalk meer as 1 wees! :S

Ek het nou al gelees en gelees en gelees, en volgens Google tel ek vanaf my laaste AF dag wat ek begin het, so dit sit ons in week nr 5, weet julle daarvan en is dit so?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account