heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 4 months ago #262095 by StellaK
ek hoop vir jou part baba kom sommer al in volgende week.
sien uit om 'n foto te sien.

ja jong, die verkoue het my goed beet hier, maar daar is darem van die baba medisyne wat ek wel mag drink wat darem so bietjie help.

ek en my ma was so 3 weke terug vir 'n foto sessie, dit was vrek lekker gewees en G was 'n baie groot nar dai dag.
ek was toe 28 weke.
aangeheg is 'n paar fotos

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #262000 by Twinkle
More StellaK

HOop dit gaan goed. RUS RUS RUS met daai verkoue ... ek het regtig gesuffer met n aaklige verkoue ook rondom 30 / 34 weke. eerste keer n week siek gewees toe week af en daarna 2 weke siek gewees was aaklig .. Het ACC200 gedrink en n natuurlike middel op die end ek was so desperaat om net weer myself te voel

Ek pieps al bitter lank baie in die nag al wat my onder kry verder voel ek 100%.

Met my oudste was ek ook n week voor sy geboorte 2cm ontsluit... Sal maar sien hoe lank hierdie enetjie gaan vat. EK gee nie om vir afslag nie hy moet kom sodra hy reg is. Oudste was vol termyn .... n dag na sy due date gekom ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261976 by StellaK
hallo daar,

sjoe, nou kan dit regtig enige dag gebeur. met Gerhard het ek ook op 37 weke begin ontsluit en hy is 'n week later gebore.
dit is nou omtrent opwindend, hopenlik kry jy so bietjie afslag.

ek het vanoggend opgestaan met 'n vreeslike verkoue. so vandag kry ek myself baie jammer.
maar verder gaan dit baie goed.
moet wel nou al baie gereeld opstaan in die nag op te piepie, maar my lyf is darem nognie te ongemaklik nie.
donderdag is die 31 weke vir my. en ek moet nog 2 weke wag vir my volgende dr's besoek.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261923 by Twinkle
More julle

Hoop dit gaan goed met almal... MORE 37 weke vir my ... was gister by dr en babs weeg nou 2.6kg ... reeds begin ontsluit maar dit beteken nie dat ek die week gaan kraam nie dr se kanse is baie skraal aangesien ek more eers 37 weke is.

Wat is nuus by julle?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261529 by StellaK
ja jong. voel soos gister wat ek uitgevind het. die realiteit begin nou eintlik eers moii insink en dan wonder ek hoe gaan ek "cope" met 2 babas.
maar oor die algemeen sien ek baie uit na die knapie se koms.

bly dat jou dr ondersteunend is vir normaal. ek hoop en bid saam dat als baie goed sal gaan en jy 'n maklike geboorte sal he

hier is 'n boep-foto oor die naweek geneem

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261494 by Twinkle
Bly dit gaan goed met jou swangerskap ook... Hel kan nie glo dit is nou al 30 weke vir jou nie... waar het die tyd gegaan voel soos nou die dag wat jy jou nuus kom deel het.... Die twee boeties gaan beste maaitjies wees ... EK en my sus verskil n jaar net net nie n jaar nie :) ... en ja ons is regtig beste vriendinne so lekker as wat ons kan baklei so vinnig is dit als vergeete

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261493 by Twinkle
As ek weer kan normaal...met n epiduraal natuurlik ( as dit kan :-) ). Toe ek laas op 34 weke by dr was het dit goed gelyk vir normaal kraam nou net n kwessie of hy sak en en ... Dr gese hy dink dit sal net keiser wees in die geval van NOOD so hy klink self baie positief se ook omdat dit nr 2 is sal dit makliker gaan ... EK sit natuurlik glad nie my hart op dit nie en gaan maar weer toe oe in die ding ... ek sal net NOOIT OOIT n induskie aanvaar nie ... daar sit ek my voet neer...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account