heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 7 months ago #257232 by Chrizzie
Hi Dames

Hoop dit gaan goed met almal? Ek kry nie kans om te kom saamgesels nie!

Ek is môre 15 weke swanger. By die 12 weke fetale evaluasie het hulle vir ons gesê dit lyk soos 'n seuntjie. Ek voel ook nie juis swanger op die stadium nie... Gaan darem volgende Vrydag weer vir 'n sonar.

Ek moet vanaf 20 weke na 'n gewone ginekoloog toe gaan. Nou moet ons iemand kies! Ek wil graag by Panorama kraam en het Dr Du Buisson en Dr Christie van Wyk in gedagte. Ken enige van julle een van die twee dalk? Hoe kies 'n mens?

Lekker aandjie!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257054 by StellaK
Dankie, sal uitkyk daarvoor.

ek sal dit ook vir enige iemand voorstel. dis 'n ongelooflike goeie kusrus en ek het 'n absolute wonderlike ervaring gehad met my seuntjie se geboorte.
en my super skeptiese traditionele man het ook die kurses geniet en het alles mooi onthou en baie goed uitgevoer terwyl ek in kraam was.
vir die wat belangstel, sal ek ook graag meer daarvan vertel

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257053 by Hasie.
Het vir jou 'n mail gestuur op jou gmail adres.

As daar enige ander dames is wat belangstel in HypnoBirthing klasse, kyk gerus na ons website of kontak my direk by anina@beautifullyborn.co.za ek is in Pretoria en ons het nog 'n tak in Kaapstad.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257052 by StellaK
Dankie Hasie,

ek wil verseker. wou al lankal vir jou 'n mail stuur, het net nognie daarby uitgekom nie.
ek is baie baie bly dat jy so refresher aanbied - dit maak nou my dag :woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #257051 by Hasie.
Hi dames,

Sorry om hier in te val, Stella, baie geluk!! Ek het nie geweet jy is weer swanger nie. Laat weet as jy 'n HypnoBirthing refresher wil kom doen.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256995 by HoopVirDieBeste
HI StellaK,

Ja ek gaan volgende week die 10de, vir my 8 weke... jy is reg, tyd vlieg vinnig al voel dit nie so nie, dis al 'n maand vandat ons die goeie nuus gekry het, maar dit voel soos gister! Ek wil net by die 12 weke uitkom.... en dit voel nog soos 'n ewigheid ver! By the by... ek het steeds geen simptome nie... nog net die tere ou boobies dis al!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256976 by StellaK
goeie more dames,

hoe gaan dit met julle?
Het enige iemand weer 'n sonar in die week?

ek is nou al 17 weke. kan nie glo die halfpad merk is al in sig nie.
sien vrek baie uit na my sonar volgende week was 6 weke laas vir 'n sonar

lekker daggie daar :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account