heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 4 months ago #261491 by StellaK
Sjoe, nog net 4 wekies om te gaan. hoe lekker is dit..
gaan jy normaal of vir keiser?
hoop die laaste paar wekies vlieg sommer vinnig verby vir jou.

die tyd stap omtrent. donderdag is ek 30 weke. sover het ek ook 'n besonderse maklike swangerskap so ek kan ook gladnie kla nie.
die pyne en skete van die 3e trimester begin maar inkruip, en my heup-bene is maar partydae vrek seer. gelukkig is dit net partydae erg.
dit raak ook nou vir my uitputtend om my klein kabouter rond te dra

ek moet ook onthou om erens die week nog my bed te gaan boek - moes seker al lankal..hehe

hoe gaan dit met die res van julle?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261477 by Twinkle
More julle

HOop dit gaan goed.... So is daar nou alweer nog n week verby.... More is dit 36 weke... gaan weer vlg week dr toe... Ek kan regtig oor niks kla nie .... is super geseened om heerlike swangerskappe te kan he. Ek stap nog heerlik van die middae met my seuntjie op die plaas.. dis nou net die pens wat in die pad is as ek buk.... verder weet ek nie ek is swanger nie (o ja natuurlik seuntjie lief se boudjies wat nou en dan druk ;-) )



Hoe gaaan dit met julle dames?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261140 by StellaK
Twinkle, sjoe, nog net 5 wekies. geniet die laaste rukkie en sterkte daarmee.
kan nie wag om baba fotos te sien nie.

ja, lagogies se Matthew word donderdag gebore.
kan nie wag om van haar 'n foto'tjie te kry nie.

geniet die res van die middag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261096 by Twinkle
Hello Almal

HOop dit gaan goed met elke een van julle...

WOW StellaK kan nie glo dat jy net 12 weke oor het nie ... tyd het beslis gevlieg. Oulike fotos ....

Ek is more 35 weke so max 5 weke om te gaan .... kan regtig nie kla nie en geniet steeds elke oomblik. Het vanogend besluit vandag is dalk die dag om die kamer finaal uit te sort... daar kort beslis iets teen die mure ... vlg week skyn die son hopenlik dan gaan ek die klere uitspoel beddegoed kombersies en sommer ALLES.... Die kamer is bietjie kleiner as wat oudste se kamer in die ou huis was so ek sukkel nog om alles reg geskuif te kry argggg iets moet beslis uit....

Wat is nuus by die ander dames... Lagogies jou tyd is so te se "verby" ;-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261047 by StellaK
hallo daar dames,

hoe gaan dit met julle?
wat is nuus?

ek was laasweek vir my 4D scan en dit was absoluut ongelooflik. klein man groeie so mooi en als lyk 100% reg met sy ontwikkeling.
hy het lekker beweeg en was ook vreeslik aan die suig. was omtrent oulik hoe hy sy gesiggie en mondjie trek soos hy suig.

nog 12 weke om te gaan vir my

hoop julle het 'n baie goeie week
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259443 by StellaK
Hbwoman, ek is nou 24 weke.
hehe, ja nee wat, die draai pla my nie juis nie, weet daar is nog baie tyd.
my 1e seuntjie het op 20 weke gedraai en hy het net daar gebly, hy het vreeslik beweeg, maar nooit juis van posisie verskuif nie.
sal interessant wees om te sien wat die enetjie maak.
snaaks genog le hy nou presies op dieselfde plek as wat ouboet gele het - hy le wel bietjie hoër.

Twinkle, die tyd vlieg omtrent vinnig. sjoe, nog net 10 weke. dis sommer al om die draai. een van die dae kyk ons uit vir baba fotos

Seuna'tjie sukkel nogsteeds met koors, maar dit het darem uiteindelik gistraand gedraai. so hopenlik sal hy na die naweek weer 100% reg wees

hoop julle het almal 'n heerlike lang naweek

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259336 by Twinkle
HB ons het hoe lank met behandeling probeer sonder sukses en toe ek vrede gemaak het het die verassing gekom het sweet uitgeslaan so geskok was ek baie groot skok gewees met altwee toetse wat ek gedoen het..... EK is nog glad nie so ongemaklik nie so kan regtig nie kla nie ry nog elke dag quad bike met my seuntjie stap op die plaas en doen lekkre dinge soms vang die moegheid my maar met n woelwater min tyd vir rus....

Ja nee hou hulle maar binne hoor... Daai tyd gese ek wens nie my grootste vyand daai pyn toe nie wil amper so ver gaan om te se dit was seerder as my bors reduksie....

Ja ek moet gordyne laat maak ongelukkig kry ek nie iewers gordyne nie dis amper 3m.... die hoogte en glad nie baie wyd nie. Was die keer baie gelukkig om lekker goedkoop materiaal te gekry het hopenlik laat weet hul my vroeg vlg week die gordyne is gereed. Ek wil sommer net winters pas lakens laat maak vir die kot en bedjie met my oudste ook nie all out gegaan met beddegoed nie word os min gebruik aangesien ons die ou kleintjie in die pram hou so lank as wat ons kan dan eers kot toe skuif. Bedags kan hy in sy kamer slaap maar aande in pram by my in kamer. Kamer groot genoeg om kot daarin te sit maar sal hom in sy kamer hou en net in die pram laat slaap ( in carry cot)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account