heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 6 months ago #258583 by StellaK
goeie more,

thea, as dit by bottels kom is dit half moeilik om raad te gee.
daardie is almal baie goeie name.
ek sal regtig voorstel om nie 'n spul bottels te koop vooraf nie.
met my seuntjie het ek Nuk bottels gekoop en gekry en hy wou niks weet van daaruit drink nie - so ek het omtrent 12 bottels in die kas en kon dit nooit gebruik nie.
ek het 'n hengse spul bottels en verskillende tiete probeer en het uiteindelik reg gekom met Nuby bottels.
Nuby se tiet is baie sag. ek borsvoed so ek dink die baie sagte tiet op die bottel was vir hom nader aan die gevoel van die bors as ander bottels

ek was altyd van die opinie dat baba dit net moet gewoond raak, maar ons is deur 'n tyd dat hy deur die hele dag net eenvoudig weier om enigeiets te drink (toe ek terug gaan werk toe) en dis nie goed vir hom nie. maar toe ek di Nuby bottels het, toe drink hy 3 groot bottels 'n dag leeg

ek dink bottels is maar 1 van daardie dinge wat elkeen gaan vir jou 'n verskillende antwoord gee en jy gaan baie teenoorgestelde opinies kry oor elkeen van die name.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: theabronn

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258555 by theabronn
Hi dames,
Hoop dit gaan nog goed met julle!

Ek post nie graag nie, lees net nou en dan wat aangaan!

Eks hierdie week 23 weke, ons gaan die 20ste vir ons 3d scan. Hopelik kan ons dan ook uitvind wat die geslag is!

Daar is ongelukkig net een ding wat deesdae op my brein is. En dit is watter bottels om te gebruik?

Ek hou van Tommee Tippee, net nie seker oor die grootte nie? Dit lyk darem baie groot.

En dan Nuk, ek hou nie van die vorm nie?

Ander opsie is Avent.

Enige raad, opmerkings of voorstelle?

Dankie xxxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258553 by Chrizzie
StellaK, geluk met boeta se verjaarsdag! Die tyd vlieg darem!

Dankie vir die raad oor die travel system!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258475 by StellaK
Goeie more dames,

sjoe maar die tyd vlieg.
Chrizzie, jy sal wel een van die dae vir babatjie begin voel beweeg. ek het Gerhard eers hier op 20/21 gevoel. die 2e enetjie het ek baie vinniger begin voel beweeg.

vir die travel system, ons het die PregPerego Pika3. dis 'n fantastiese stelsel en ek waardeer dit elke dag. is baie stewig en vou baie maklik op en af, en dit pas ook in 'n klein karretjie se boot (daar gaan wel dan niks anders inpas nie)

Twinkle, die einde kom nou vinnig nader vir jou. sien baie uit daarna om weer babatjie fotos te sien hier.

by ons gaan dit goed. ek is more 22 weke en gaan volgende week weer vir n sonar. boetie'tjie skop en beweeg te lekker.
die week is vir my 'n emotionele wipplank - Gerhard verjaar vandag. ek kan nie glo dai kleine rakker is 1 jaar oud nie. was so 'n ongelooflike geseënde jaar gewees. hier is 2 fotos

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258468 by Twinkle
More Chrizzie en al die ander dames

Hoop dit gaan goed. WOW kan nie glo jy is al 19 weke nie Chrizzie.... Raak maar rustig ek het met my eerste swangerskap eers op 24/ 25 weke begin voel en nou met my tweede hier op 22 / 23 weke

Ek is vandag 28 weke ... voel nog baie dae so onwerklik.

Re die travel systems, jy moet maar gaan kyk wat die beste vir jou gaan werk ongelukkig ken ek nie een van die wat jy genoem het nie. Ek het uit en uit gegaan vir iets wat ek op die plaas kan gebruik stewige wiele ens en het die graco quatro deluxe travel system gekoop. Glad nie spyt gewees daaroor nie en as ek nou vir my #2 weer iets moes koop sou ek beslis dieselfde gekoop het. Iets waarna jy beslis moet kyk is jou voertuig se kattebak spasie hoe groot jou "pram" is as jy hom opvou ens...

Hoop dit gaan goed met al die ander dames..... die week is ook alweer amper verby

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258458 by Chrizzie
Hallo Dames

Sjoe, dis stil hier! Baie mense seker op vakansie? Ek hoop elkeen van julle het 'n Geseënde Paasfees gehad!

Ek is Donderdag 19 weke swanger. Nog niks gevoel en raak nou bietjie angstig...alhoewel hulle gesê het die plasenta lê anterior en dit veroorsaak soms dat jy later eers iets voel. Ons gaan weer die 15de vir 20 weke fetale evaluasie.

Ons begin nou so stadig maar seker kyk na die groot goed wat ons moet koop. Met die stootwaentjies het ons geen idee! Daar is so baie op die mark. Ons wil graag 'n travel system nou koop en kyk op die oomblik na die Joie Litetrax of die Joie Mirus. Het enige van julle dalk raad?

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257870 by StellaK
Groot druk vir jou Baby. dit moes absoluut aaklig gewees het.
jy sal in goeie hande wees by die Wilgers ek het nog net goeie dinge van al die dr's daar gehoor.
ek hoop jy sal 'n baie goeie swangerskap he en dat hierdie baie spesiale babatjie niks sal makeer nie

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account