heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #257851 by happyface
Sjoe baby, dis baie hartseer! Glo alles sal vorentoe baie goed gaan met julle.

Ek weet ek is dalk bietjie bevooroordeeld teenoor my dokter, maar iemand het nou die dag vir my gese as jy 'n risiko swangerskap het of ietsie verloop nie volgens plan nie, is dr Constantinides die een wat jy langs jou wil he. Ek moet ook by se ek ken nie die ander dokters nie, ek deel maar net my ervaring met jou.

Ek het self bietjie deur 'n rowwe tyd in die begin van my swangerskap gegaan. Dit het gelyk of boeta'tjie nie wil heg nie, dokter het my dadelik afgeboek dat ek vir 'n week moet le en vir my hormoon behandeling gegee. Vandag voel ek stukke beter en ons kleintjie is woelig en groei met 'n spoed.

Sterkte met al die besluite!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257847 by baby
Baie dankie almal vir julle terugvoer!

My huisdokter het dokter Niemandt by die Wilgers voorgestel en ek sien hy is ook 'n fs. So, hy klink great en ek het goeie reviews gelees van hom. Ons eerste seuntjie is in Julie laas jaar oorlede nadat hy met 'n hart defek gebore was, so ons is verskriklik op ons senuwees. Wil seker maak ons is die keer in 'n hospitaal waar daar dalk ten minste 'n poging aangewend kan word indien daar dalk ietsie fout gaan.

Kan nie wag vir ons eerste afspraak nie!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257838 by happyface
Hallo baby,

Ek is by dr Constantinides by die Wilgers - hy is waarlik 'n baie aangename dokter wat mens baie gemaklik laat voel. Hy knoop ook geselsies met my man aan wanneer hy saam gaan - my man is mal oor hom.

Ek is al die afgelope 8 jaar by hom, en my ma is omtrent al 13 jaar by hom, ek kan hom regtig aanbeveel.

As jy nie seker is oor 'n dokter nie, google die naam en kyk of daar nie iets oor hofsake ens opduik nie. Daar is ook websites wat dokters "review" word, waar mense hulle ervaring oor die dokter kan se.

Hoop jy kom reg met 'n oulik dokter op die wonderlike reis van swangerskap! (ek is nou 17 weke swanger met 'n seuntjie)

Mooi bly!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257833 by StellaK
hallo Baby, baie geluk met jou swangerskap.
ek kan Dr Helga de Meulenaere aanbeveel by die Wilgers en ek is redelik seker jy sal 'n afspraak by haar kry, sy is gewoonlik so 3/4 weke vooruit vol.
sy ken haar storie en is ook baie ondersteunend vir natuurlike geboortes
ek is al meer as 10 jaar by haar en

kom hou ons op hoogte van jou swangerskap reis

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257824 by baby
Hello almal

Laas week uitgevind ons is 4 tot 5 weke swanger. Ek is opsoek na 'n goeie dokter in pta. Ek is van Louis Trichardt en dit is omtrent 4 ure se ry. So, die dr moet die moeite werd wees. Meeste van die dokters wat ek gehoor het die beste is vat almal eers september nuwe pasiente in. Ek kon uiteindelik 'n afspraak kry by dr Verwoerd in pta oos hospitaal. Enige van julle al by hom gewees?

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257822 by StellaK
hallo daar dames,

hoe gaan dit met julle?

Chrizzie, hoe was jou laaste afspraak by FS?

ek is more al 20 weke. kan nie glo die halfpad merk het so vinnig gekom nie.
nou begin ek baie uitsien na die 4D scan, ek is darem bitter nuuskierig oor hoe hierdie boetjie kind gaan lyk.
sal 4D scan doen op 27 weke, sal volgende week die afspraak maak.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257579 by Chrizzie
So lekker om almal se storietjies te hoor!

Twinkle, dis wonderlik!
Dankie Tintinkie! Ek was ook by Dr Lou vir 12 weke en het afsprakie vir die 20weke een.
Môre my laaste afspraak by my FS :( Hopelik lê babatjie mooi vir ons môre! Sal julle laat weet!

Lekker aandjie!
:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account