heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 6 months ago #257536 by Twinkle
Hello julle

HOop dit gaan goed met elke een van julle ....

Was gister 25 weke en seuntjie lief weeg 750g!! Alles lyk sover goed en wel. Sien vreeslik uit na hierdie bondeltjie en dis nog so lank. Ek weet voor ek my oe uit vee is hy hier!

Lekekr dag en geseende week en naweek vir elke een van julle!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257410 by Tinktinkie
Hi julle!

So lekker om te sien dit gaan goed met almal!

Hoop vir die beste, sterkte met die miome, glo saam met die res dat hulle nie sal moeilikheid veroorsaak nie. Wat is dr se plan van aksie as hy bekommerd raak? En well done vir nie uit vind vd geslag nie... Eks heeltemal nuuskierig vir dit!

Twinkle, 25 wekies! Wowie! Hoe amazing is dit nie! Ek is agter jou, nou 22 wekies, en ook nog nie veel gedoen ons ons meisiekind se kamer nie....

Stella, kan ook nie glo my is al 18weke nie, voel soos nou die dag wat jy kom se het jys swanger! Bly alles lyk goed en gesond...

Chrizzie, ek is in Panorama by Marie Pienaar vanaf 16 weke, is absoluut mal oor haar.. N goeie vriendin in by du buisson, en sy is net so mal oor hom . Hy spes in moeilike swangerskappe... Was by dr Lou Pistorius vir die 12 en 20 weke scans, hy is net so oulik en profesioneel. Jy kan nie verkeerd gaan daar nie.

Lekker wekie julle :heart:

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257380 by StellaK
ai toggie. hoop so hard saam met jou dat dai miome nie verder sal moeilikheid maak nie. bly babajie groei so mooi.

Twinkle, kyk, nou stap die tyd vinnig aan, een van die dae is dai mannetjie hier.

ons boetjie kind se naam is Franswa

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257375 by Twinkle
HoopVirdieBeste ek hoop en bid vir jou vir die beste met die miome. Ek glo en vertrou dat alles goed sal gaan met jul sticky bean!

Ons het nog nie finaal besluit op n naam nie het darem nog so bietjie tyd ( :blush: )

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257373 by HoopVirDieBeste
Hallo Julle,

Bly om te sien dat julle weer bietjie kom inloer het, die Forum is baie stil. Ek is vandag al 9 weke, voel ook nie regtig swanger nie. Ons het besluit ons wil nie weet wat die geslag van ons 'sticky bean' is nie... ;) Ek gaan sover elke 2 weke vir 'n sonar, die miome wat ek het lyk my groei teen n spoed so my FS wil hul dophou vir 'n ruk. Ek is vanaf die 10de Mei by 'n gewone ginekoloog (wel dis as die miome nie moeilikheid gaan maak nie) Met my 8 weke sonar was ons Aapstertjie al 19.3mm, so ek kan nie wag om te sien hoe groot hy/sy al geword het teen volgende week Dinsdag nie. Ons Fetale evaluasie is die 10de April! Lekker dag vir julle verder! Oh wag, Twinkle en Stella, het julle al boetas se name?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257356 by Twinkle
More more ... Bly om te sien dit gaan goed met almal... Was n week op verlof gewees en was bietjie see toe.

Woensdag is ek 25 weke kan dit nie glo nie.... het nog nie veel gedoen aan die baba kamer nie ook nie iets anders nie... net my eerste seuntjie se goedjies uitgepak so weet wat ek kan gebruik en wat nie.... (klere) die res bottels ens gebruik ek dieselfde goed.

StellaK bly dit gaan goed kan nie glo jy is ook alweer so ver nie....

Maar nou toe laat ek aan die werk spring lekker dag / week verder julle

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257314 by StellaK
Goeie more,

ag lekker Chrizzie, en byvoorbaat geluk met klein seuna'tjie.
hoop julle kan by die volgende scan dit bevestig.
een van die dae is jou magie oral in die pad, dan sal jy lekker swanger voel.

ek was gister vir my sonar en het dit vreeslik geniet. dit was vir my ongelooflik spesiaal. aangeheg is 'n paar fototjies
ons het ook bevestig dat dit defnitief 'n boetjie baba is. die 2 seuntjies gaan mekaar baie geniet.
hy het vreeslik met sy oortjies gespeel, water gesluk en lekker gegaap terwyl ons gekyk het.
hy is al 240g en dr se gaan defnitief nog 'n groot baba wees. ek is nou 18 weke en sien nou die halfpad merk vinnig nader kom

hoe gaan dit met julle?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account