heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 7 months ago #256559 by StellaK
ag baie sterkte met die mioom saam. ek hoop dat dit nie vir jou te veel drama gaan veroorsaak nie.
en baie sterkte met die krampe - dis aaklig.
met my 1e swangerskap het ek hectic krampe gehad van baie vroeg af. ek het baie empatie daarmee

my afspraag is 12 maart. en ek sien al vreeslik baie uit daarna - sal dan 6 weke wees na my vorige scan

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256543 by HoopVirDieBeste
@StellaK, my volgende afspraak is die 10 Maart, so oor 2 weke, FS se spreekkamer se dat FS se patiente is maar gewoonlik high risk, so ons moet nou mooi dophou. Ek moet ook nog vir die volgende 2weke op progesteroon oggend en aand bly. Ek het wel 1 mioom wat aansienlik groot geword het oor die laaste 4 weke, so Dr wil dit ook dophou. Ek het wel nou al krampe vanaf OV maar Dr sê dis a.g.v die mioom, so ek kan maar krampe deur my hele swangerskap verwag, solank dit kom en gaan en nie bly en erger word nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256539 by Twinkle
Een is beter is niks... BAIE BAIE GELUK sommer weereens!!!

Geniet elke oomblik van swanger wees.... HoopvirdieBeste ek is more 22weke en voel steeds nie swnager nie buiten die pensie wat wii stoot en lekker uitsit is daar geen ander gevoel van swanger nie - of wag het darem laas week vir kleintjie lekker begin voel skop.... GENIET so n swangerskap hulle is maar min ;-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256538 by StellaK
Goeie more,

Hoopvdbeste, baie baie geluk. so bly dat dai harte mooi klop.
ek hou vir jou duimvas dat jy die naarheid heeltemaal sal mis.
wanneer is jou volgende afspraak?

hoe gaan dit met die res van julle?

by my gaan dit goed. die naarheid is uiteindelik weg (het laasweek begin beter raak) en ek is bitter bly daaroor.
is nou basies 4 maande en het nog geen magie om daarvoor te wys nie, maar ek kan darem begin voel dat my maag begin harder raak, so hopenlik sal dit binnekort begin wys.
verder is ek net rasend honger die meeste van die tyd :tmi:
en my 2e afspraak begin darem nou nader kruip - nog net 2 weke

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256536 by HoopVirDieBeste
More Almal! Sjoe, is julle nog hier? want dis darem maar baie baie stil in die forum. Ek het vanoggend vir my 1ste scan gegaan, die ou lensietjie is maar 3.6mm groot en die hartjie klop. My man was verlig dat daar nie 3 hartjies was wat geklop het nie en so effe teleurgesteld dat daar nie 2 was nie. Maar nie te min, ons is baie gelukkig met die 1tjie. So ja, ek is maar 6 weke en 1 dag! Het steeds geen simptomes nie, voel regtig asof ek nie swanger is nie. Daarom seker dat die realiteit nog nie ingeskop het nie. Lekker dag vir julle verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256237 by StellaK
twinkle, hier is nogal baie sulke goed in Gauteng. en afgesien van die 2 groottes, is daar 'n hengse spul kleiner uitstallings wat mens nie eers van weet nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256221 by Twinkle
Kyk julle is vreeslik gelukkig om so die begin van die jaar die expo te he... Ek het destyds my pram, koors"pen" en paar ander goed by skou gekoop. Wel julle is gelukkig om 2 te he een begin en einde van die jaar. Die kaap kry net een aan die einde van die jaar. Baba Indaba tel nie vir my as expo nie haha

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account