heart gesels saam op die pad na geboorte

10 years 8 months ago #270135 by StellaK
so lekker om van jou te hoor. sjoe maar hulle word vinnig groot.

Dellie se dogtertjie het nou die dag verjaar, ek weet nie of sy nog nou en dan inloer nie.

gaan baie goed hier. ek geniet my 2 rakkers vreeslik, was bietjie rof die 1e 6 weke met 2 klein babatjies, maar dit word net al makliker soos die tyd aanstap.
hulle is vreeslik erg oor mekaar en dis vir my so mooi om te sien hoe hulle verhouding groei.
aangeheg is fotos.

ek het lekker gelag, mense begin al klaar karring oor wanneer is die volgende een nou dat F aanstap 7 maande toe.
ons wil nou wraggies eers 1 uit doeke uitkry.
gedink ons sal wag tot F 18 maande is en dan nog enetjie probeer.

julle planne vir nog een?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 8 months ago #270092 by Fruit loop
Hei julle / STELLA hoop die ander lees ook

HOop dit gaan goed met julle (Twinkle hier)

Kan jy glo Stella al 5 maande ... my liefste seuntjie is al 6.5 maande seil nou lekker. Wil wil kruip maar ek los hom hy kan sy tyd vat. Ek was so lank laas hier dat ek letterlik n nuwe account moes skep.

Wat het van almal geword Bytjie? en die res ook antuurlik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 9 months ago #270026 by StellaK
Hallo daar,

dis nou meer as 5 maande wat ek laas hier was.
met kraamverlof is daar maar min tyd vir die rekenaar.

hoe gaan dit met julle?
as julle tyd kry kom vertel julle birth stories.

my mannatjie is vandag al 5 maande. die tyd gaan net te vinnig.
hy sit nou al sterk en wil niks mis wat ouboet doen nie. dit is so ongelooflik spesiaal om hulle verhouding te sien groei.

enige nuwe mammas-2-be?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 2 months ago #264175 by StellaK
hallo daar dames,

hoop dit gaan goed by julle?

twinkel, hoop jy kry kans om vir ons 'n foto'tjie te stuur.

hier stoom ek maar voort. my lyf is nou al vrek seer en ek sukkel om te loop en te slaap. maar gelukkig is dit nou al 37 weke.

hoop om van julle te hoor
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #263046 by StellaK
hallo dames,

skies ek antwoord nou eers, laas week was erg rof by my.

hbwoman, hehe, ja, ek dra baie groot - voel al soos 'n walvis. het ook baie vrugwater en 'n groot baba, so als tel so bietjie teen my. my lyf begin lekker swaar trek met die groot boeps.

Twinkle, kyk nou is dit al nog 'n week later. nou wonder ek of baba al gebore is. ek sit net en uitkyk vir 'n foto'tjie.
dink so baie aan jou. hoop jy kry erens 'n kansie om ons van die geboorte te kom vertel

ek is maar steeds siek, maar het darem van so gister af begin beter voel. kyk, die griep het my omtrent goed beet gepak.
was laas donderdag weer by dr en op 33 weke is kleinboetie baba 2,2 kg en het mooi gedraai. hy was maar aan die slaap deur die scan, maar hy het lekker lyf gekry.

hoe gaan dit met die res van julle?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262674 by Twinkle
Hello Stella en die res

HOe gaan dit? Stella hoe gaan dit met die verkoue / griep ... hoop dit is al verby.

Was vanogend weer dr toe baba sit nog nou net n kwessie van tyd dan is hy hier.... ons wag nog heel geduldig.... Hy is nog onder 3kg en ek is 39 weke...

Hoop dit gaan goed met almal van julle

Groete,

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262361 by Hbwoman56
Hoop jy voel gou beter Stella. Nie lekker om so laat in swangerskap siek ook nog te wees nie. Ons genoeg pyne en skete. ML baklei nou al n week lank met n virus so ook my pa. Ek hul almal mooi gese, so lief so ek hul het, die een wat siek is kom nie naby die babatjie van my nie. So hul moet hulself vinnig gedokter kry. JOu fotos is beautiful. EK wou maternity shoot doen, maar voel nou so self bewus en finansies tight, weet nie of ek sal kan nie. Maar jou pensie is lekker groot vir 28 weke. Ek eers behoorlik begin uitsit op 31 weke. HEt gelyk of ek n Mcdonalds ingevaar het met n verskoning van n magie my hele swangerskap deur hehe.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account