heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 11 months ago #252453 by Bytjie
Hallo julle, hoop dit gaan baie goed met julle almal.

Eerstens, Zettie baie baie geluk met jou swangerskap. 'n bBaie gesonde swangerskap wens aan jou.

Dellie, sy's te pragtig en sys seker nou al mooi groot ne.

Mommyme, hoop als gaan nog goed met jou.

Lagogies, wanneer join jy dan amper mammas hier jong.

Na 2 weke in die hospitaal vir hipertensie observasie het my kleine mensie op 16 Oktober via keiser sy opwagting gemaak. En dit was toe 'n seuntjie. Hy het 3,850kg geweeg en was 52cm lank. Ons is albei 19 Oktober ontslaan alhoewel hy so bietjie geelsug gehad het was dit gelukkig nie nodig vir hom om alleen in die hospitaal te bly nie. Ek geniet my nuwe rol as mamma vreeslik baie en sal dit vir niks ter wereld verruil nie. Ek sal volgende week fotos kom opsit. ML het die kamera by die huis vergeet en my foon se kabel is op soek.

Laat dit verder goed gaan met julle almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago - 11 years 11 months ago #252439 by MommyMe
Dellie - AG !!!! MY !!!! MOEDER!!!! Sy is absoluut pragtig!!!!! Dis n mooi shoot. ek begin ook nou kyk vir iemand en ek is mal oor jou fotos!!! Adorable. So saggies en regte prinsessie. Maak my baie excited! Dellie nie seker nie maar jy bly nie in die Kaap nie ne?

Welkom Zettie.

Gaan goed met my. Baba Lea skop baie oulik en beweeg. gister was sy ongelooflik stil dat ek sommer begin onrustig raak het. Maar sy het seker net n lui daggie gehad. Begin al meer hierdie "trek" sensasies voel en as ek met my hand voel, le sy daar waar dit so trek, geniet dit vreeslik. :P

Bytjie wonder hoe dit gaan met jou en babsie, jy moet biki fototjie opsit sodra jy kan. Sien uit!

So bly dis amper naweek, die week was nogal besig. Volgende week gaan ons vir 27 weke scan en gaan ook die Midwife sien om ons opsies te bespreek. Omdat ons normaal geboorte wil he en ag dis sommer lang storie, maar ek sal julle kom update.

Lekker naweek dames

xx :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252427 by Dellie
Hallo aan al die pragtige dames,

Bytjie, baie geluk met jou bondeltjie - ek weet sommer hy gaan vir jou baie geluk en baie liefde bring!

Mommyme - nie meer lank nie dan hou jy jou pragtige poppie vas! Hoop dit gaan sommer baie goed met jou?

Zettie en Lagogies - baie baie geluk met julle swangerskappe - ek is sooo bly vir julle! Kom hou ons op hoogte van julle swangerskap en hoe dit gaan.

AFM - dit gaan goed met my en my poppie! Sy was Dinsdag 2 maande oud al - sy word net te vinnig groot. Sy begin nou lag en geluidjies maak - dis te oulik. Ek heg vir julle 'n paar fototjies aan - sy was 8 daggies oud toe dit geneem is.

Baie liefde

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252413 by sexy~hexy
Geluk Zettie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252358 by zettie
Hallo julle ek was o die dames wat lank sukkel page ek ken darem `n paar van julle hier. Uitendelik kan ekok hier kom gesels is vandag 5 wekies swanger :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252307 by MommyMe
Veels geluk Bytjie!!!! Het so baie gedink aan jou! Dankie vir die update Twinkle. :P

Lekker groot bulletjie en seker daarvan jy speel al klaar lekker pop.

HAllo al die ander dames, hoop julle doen nog goed met julle bondeltjies.

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252303 by Lagogies
Bytjie geluk met jou bondeltjie!!!!! :woohoo:

Ek roofkyk konstant en wag vir fotos! Lalie se bonneltjie is ook seker al mens!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account