Hi almal
Sjoe Bytjie volgende week is om die draai dan hou jy jou klein lyfie vas. Te kosbaar. Hy is ook al n goeie gewig en jy moet ons kom update sodra jy kan of dit toe n klein boetman was

Exciting!!
Ek was Maandag 24 weke en vir scan. Dr was baie haastig,maar het gese als lyk goed en sussie doen baie goed, ek het mos nou vir hele tyd opgehou met die bloeding en toe...ja nee gisteraand so na 1 skrik ek wakker met n redelike eina pyn "daar onder" en jip daar is di ebloeding sommer erg.
Vanogg die suster gebel en sy het gese ek moet eerder inkom om seker te maak, dr toe gegan,hy het gekyk en ook inwendige sonar gedoen

net om seker te maak ek gaan ni in vroee kraam nie en als was fine!! So hy se my plasenta le effens voor. So nou kyk ons maar. maar ons bly +
Sy skop lekker vandag.
Stella hy is TE pragtig v woorde! ag dit lyk so lekker om so klein mense te he. geniet hom baie, om te dink ons 2tjies sou ook nou al 6 maande wees. gister baie aan hulle gedink.
Lalie hoop dit gaan goed met jou ook.
Lekker dag dames, die dag is uiteindelik verby! nou kan ons gaan relax