heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 5 days ago #251959 by Lagogies
Bytjie en Lalie wow julle is nou naby! Sterkte

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 days ago #251954 by StellaK
shame, hoop nie dis te hectic daar in die hospitaal nie, wel dit dwing jou dan om besonders rustig te verkeer.
hoop nie die tyd voel te lank nie.
ek glo als sal goed gaan ek sien so uit na 'b fototjie van dai kosbare bondeltjie.
dink al die pad aan jou
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 days ago #251942 by Bytjie
More dames, hoop dit gaangoed met julle almal.

Stella, hy's pragtig en groot. Die tyd het darem gevlieg.

Hoop dit gaan goed met al die ander dames. Sien julle is maar almal stil. Hoop geen nuus is goeie nuus.

AFM - was Vrydag weer dr toe en moes toe onmiddelik in die hospitaal opgeneem word vir hipertensie observasie vir die naweek en was Maandag weer vir detail scan om te kyk of baba ok is. Baba weeg nou 3kg en meet tussen 38 en 39 weke.Als is mooi op track maar my vrugwater is baie min. Uiteinde van die saak is: ek is nog steeds in die hospitaal, moet hier bly tot volgende week Donderdag dan gaan hulle sommer die baba haal ook. So ek en my groot pens is nou lekker met vakansie. My bloeddruk nog steeds baie hoog maar hulle monitor dit elke 4 ure en baba word elke 6 ure op die monitors gesit.

laat dit goed gaan met elkeen van julle. ek update weer as daar enige nuwe verwikkelinge is.

Mooi week vir julle

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251802 by StellaK
goeie more dames,

ek volg nog al die pad julle stories en is so bly dit gaan goed met julle.
kan nie wag om fotos te sien van julle spesiale bondeltjies nie.

Lalie, ek se sommer reeds geluk met jou babatjie. sien jou keiser was gister. ek glo als het goed gegaan.
Bytjie dis darem nou so naby. jy is seker al soooo opgewonde.
mommyme, hoe gaan dit nog? ek is so super opgewonde saam jou

hallo ook aan al die ander en ek is ook baie bly om 'n paar nuwe name te sien.
hopenlik sien ons sommer baie vinnig nog 'n paar nuwe preggy fairies

ek het uiteindelik n paar fototjies om vir julle te wys.
ek kan nie glo my kabouter is volgende week al 6 maande nie. hy het ook maandag sy 1e tand gesny (na 6 weke se gestoei en 'n week se bittermin slaap)
hier is so paarfototjies van die mannetjie

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #251694 by MommyMe
Het jy nou gekry Bytjie?

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #251682 by Bytjie
Mommyme, ek het niks PM gekry nie

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #251681 by Bytjie
More julle, hoop dit gaan goed.

Lalie, dis wonderlike nuus. Sjoe nog net 'n paar daggies.....die tyd stap nou vinnig aan ne.

Mommyme, amper 6 maande. Ek kan nie glo die tyd het so vinnig beweeg nie. Ek neem aan die bloeding het nou heeltemal gestop, dis seker 'n baie groot verligting vir jou.

My afspraak was vir laat gisteraand. Baba weeg nou 2750g en meet nog steeds so 2 weke vooruit. Die blerrie dr wil nie defnitiewe datum gee vir geboorte nie, hy het nou weer gese tussen 2 en 4 weke, maar my bloeddruk was klein bietjie hoog. Ek gaan weer volgende Vrydag na hom toe, hopelik kan ek dan vir julle beter nuus gee.

GENIET DIE NAWEEK DAMES. EN LALIE GENIET JOU LAASTE NAWEEK VOORDAT JY MAMMA WORD.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account