heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 8 months ago #246261 by StellaK
Goeie more,

Kayla, dis heeltemal verstaanbaar. die enigste aanduiding wat jy het dat als ok is, is dat jou simptome meer raak. glo my, dit is 'n baie goeie ding.
dis die 1e ding wat my dr vir my gevra het, en syt gese dit was redelik die aanduiding dat iets vout was, ek het baie min simptome gehad, en dit het ook gekom en weer gegaan.

so ek dink jy kan die naweek met 'n lekker hart aanpak.
maar ja, dit is maar 'n snaakse gevoel om te wag vir daardie 1e sonar.

my my gaan dinge goed. ek het maar net 2 standaard klagtes en dis my seer rug en ek kry warem.
vandag is ek baie baie dankbaar vir die reen weer, so die hitte is so bietjie meer beheerbaar..hehehe

hoop julle het almal 'n baie lekker dag
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246258 by kayla
Hello julle

Sjoe ek het toe laasnag vir my emex gaan koop. Ek kan nou net nie meer die opgooi en naar hanteer nie. Sien maandag my dokter vir die eerste keer en dan ook die eerste sonar. Ek het mixed emotions, is bang iets is dalk verkeerd soos n blighted ovum of geen hartkloppie nie, maar terselfde tyd baie opgewonde. Ek glo dat als o.k sal wees, maar wil ook nie my hart te veel op die baba sit nie. Maak dit sin julle? Ek probeer my moed inpraat deur my hcg vlakke wat nog verdubbel binne 48 uur en die simptome wat meer word en nie minder nie (dit alles is n goeie teken) maar eintelik kan mens nooit verseker wees nie tot die hartkloppie wys op die sonar nie. 3 slapies I CAN DO IT

En julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246203 by Dellie
Hi julle

Ek stem saam met Stella - julle is baie stil. Kom update tog bietjie nuus vir ons.

Blommie - lekker om van jou te hoor. Ja, sit bietjie 'n foto op van die goedjies en 'n prys. Waar bly jy?

Gaan goed hier - dis net vrek warm in Pretoria!
Ek is more 10 wekies en sien die dr die 14e Februarie - sien verskriklik uit.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246187 by StellaK
Hallo daar,

dis baie stil hier.

hoe gaan dit met julle?
wanneer gaan julle nou weer vir 'n scan?

Blommie, kan jy vir ons fotos opsit van die goedjies wat jy wil verkoop?

hier gaan dinge goed. ek kry net weer vreeslik warem vandag.
sien oor 3 weke weer die dr.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246111 by Blommie
Hallo dames

Hoop dit gaan goed met almal

Ek sal later probeer opvang hoe dit met almal gaan.

Ek is besig om Liya se kas reg te pak. As iemand dalk belangstel ek het 'n AngelSound Fetal Heart Detector en Chelino drasak te koop.

Lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246038 by StellaK
Goeie more dames,

die was nou omtrent 'n warm naweek. en ek wat nou deesdae so vrek warm kry het maar so bietjie gesukkel met die hitte.

Dellie, baie bly die naarheid raak beter.sterkte maar met die moeg.

my simptome is darem rederlik beperk tot rugpyn. en dis vieslik seer elke dag. en hier en daar maar die gewone krampe.

hoop julle het almal 'n lekker week.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246037 by Dellie
Goeie more moomies!

Hoop julle het 'n wonderlike naweek gehad! Hoe gaan dit met al julle simptome vandag?

Kayla - ja my dr het gese blaasinfeksie is nogal baie algemeen in swangerskap. Ek forseer my nou ook om ten
minste 2liter water 'n dag te drink. Jy kan seker nou nie meer wag vir jou scan nie!

AFM - niks nuus nie. Die naarheid is al bietjie bietjie beter. Nog net die moegheid waarmee ek sukkel.

Lekker daggie vir julle!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account