heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 9 months ago #246540 by Lalie12
Is dit nou waar julle amal sit en gesels!!! Ek koer koer rond op ons ou blad!!!

Waar het ek wat gemis LOL LOL


Lalie x :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246529 by StellaK
goeie middag dames,

Kayla, ek hoop daardie naar klaar sommer vinnig vir jou op.
dit kan nie lekker wees nie.

Yolindie, hoe gaan dit nog by jou?

Hallo Dellie

die 3e trimester se moegheid het my nou ingehaal, so vandag was vir my baie lank en ek moes net konsentreer om my oë oop te hou deur die dag.
ek is ook nou 30 weke :woohoo: so nou voel dit darem regtig om die draai.

geniet die aandjie dames
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246513 by kayla
Hi julle

Hoop julle naweek was lekker. Ek sukkel maar nog so met die naarheid, maar soos almal se, dit is amper verby. Ek het al so n paar kilo's verloor. Dokter se dis ok, solank ek iets kan inhou.

En julle hoe gaan dit met julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246386 by StellaK
Dellie, al die lapdoeke sal jy net oor die internet kan koop. (Fancypants was November by die baba expo hulle sal dalk mei maand ook daar wees) ek dink partykeer het baby city of baby boom van die bambino mio doeke. maar ek het meer van die all in one soort gehou.

ek het my Bamboo doeke direk van hul website af bestel en het dit ook binne 3 dae gekry vandat ek betaal het. hulle diens is regtig baie vinnig.
elke doek kry 'n soaker en 'n booster (kleiner as soaker) by.
jy kan wel ekstra soakers koop.
ek het 'n paar ekstra soakers gekoop (vir as hulle verby 1 jaar is en dalk begin baie piepie) ek het ook 'n paar van die night time boosters by gekoop.

ek wil dit voltyds gebruik. hulle se 20 doeke is genoeg vir voltyds, maar ek het 30 doeke gekoop. ek reken vir die tande kry tyd gaan jy vrek baie doeke ruil, dan wil ek genoeg he.
(ek sal maar altyd sorg dat ek 'n paar weg gooi doeke het in die geval van 'n noodgeval...hehe)

ek stuur gou vir jou 'n privaat boodskap ook

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246384 by Dellie
Kayla - dis wonderlike nuus - so bly vir jou!!

Stella - ek is besig om bietjie te google oor die bamboo reeks - sover lyk dit baie oulik. Het jy die 20 gekoop of
bietjie meer? En kry jy alles in een doek saam of moet jy nog liners bykoop? Bestel mens dit van die website
af of is daar 'n winkel waar ek dit kan kry?

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246382 by StellaK
Kayla, dis fantastiese nuus :woohoo: :woohoo: :woohoo:
so bly als het goed gegaan

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246381 by kayla
Hello julle

Ek sal net nou opvang en personals doen. Wil net vir julle se alles het perfek gegaan gister en baba het n mooi sterk hartkloppie. Ek weet nie presies hoeveel nie, maar sy is tevrede met alles. Baba meet 7 weke en ek is eintelik net kort van 8, maar my siklus is ook bietjie langer as die normale 28 dae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account