heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 7 months ago #246030 by kayla
Hello julle

Sjoe, ek dink die blaas infeksie is nogal groot. Ek het nou darm nie gekry nie maar ek was sterk oppad. My niere het gepyn en my uriene was amper donker bruin. Toe besef ek met die naar drink ek glad nie enige vloeistowwe nie. Die afgelope 2 dae forseer ek maar myself. Naarheid is al beter.

Sterkte julle en ooo ek kan self nie wag vir n boepie of die geslag nie. My man reken dis n seun, haha. Wat weet hy nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246020 by StellaK
baie dankie Dellie,

hoop julle het almal 'n baie lekker naweek
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246018 by Dellie
Hallo Dames!

Ek wil sommer maar net se julle moet 'n wonderlike naweek he!

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #245968 by StellaK
Dellie, ja, dit is ongelooflik spesiaal. en voel partydae vir my nog baie onwerklik. en ek pik elke keer 'n traan by die scans. dit bly net elke keer so spesiaal om daardie lyfie op die skermpie te kan sien.

hulle sal op 16 weke eers defnitief vir jou se oor die geslag. maar seuntjies kan mens vroeer al sien.
ons het op 11 weke gesien dat ons 'n boetjie'tjie verwag (en ek dink nou na die 3D scan in manlief eers oortuig)

ons het regtig baie geld gespaar om al die groot goed by die baba expo te koop. hulle het regtig baie goeie spesials. ons het 'n pram, karstoeltjie, monitor, steriliseerder en borspomp gekoop en het amper R2500 gespaar.
so ek sou se dis defnitief die moeite werd.

verder het ek nognie juis baba goedjies gekoop nie. ek sal eers na my babatee gaan goedjies koop.

julle kan citrus soda ook drink vir die blaas infeksie.

ek bly in Lynwood Manor Pretoria.

ek het ook myself simpel gesmeer aan al wat 'n roompie en 'n olie is. maar op die ou end gaan dit oor jou vel en ek het maar 'n swak velletjie.
as jy geleidelik groeie, dan sal die olies help en jy kan die merke vryspring.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #245966 by YolindyJ
hehe, ek voel op die oomblik net meer vet as swanger omdat dit nog so vroeg is. Maar as dit beteken ek kan die rek merke mis, halleluja!! ;) Ek maseer tog elke aand bio oil aan my maag, bobene, bortste en love handles :silly:

My niggie het gister op 16 weke uitgevind hulle verwag 'n dogtertjie. Op haar vorige scan op 13 weekies het die dokter vir haar gese dit is 'n seuntjie, en gister is dit toe nou 'n kleine dogtertjie. :heart:

Ek bly in Alberton Johannesburg.

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #245965 by Dellie
Stella - ek dink dis regtig so spesiaal dat jy so baie vir seuntjie baba voel beweeg. Ek sien net so vreeslik
uit daarna - maar vir eers geniet ek elke week. Sien net baie uit dat ek op my 12 weke merk kom - want die
moegheid is regtig iets vreesliks.

Wat se die dr oor jou rugpyn - kan jy oefening doen om dit bietjie te verlig of iets?

Jy het seker nou al omtrent al jou baba goedjies gekoop ne?

Ek wil nou graag Mei maand na die Baby expo gaan - ek hoor mens kan baie winskopies daar kry.

Yolindy - die FS het vir my 'n baie ligte antibiotika gegee want my infeksie was bietjie erg - ek het bloed in my
uriene begin kry. Dis baie beter, alhoewel dit nog klein bietjie brand. Maar ek probeer ook omtrent 2l water
'n dag te drink. Ek drink nie regtig deur die aand nie want dan staan ek te veel op.

Ek het ook al klaar 'n pensie! Voel vir my ook bietjie vroeg want ek het gehoor eers van 12 weke af sal jy
begin wys - maar soos Stella se, dalk spring ons die rekmerke vry!

Wanneer dink julle kan mens die geslag sien van die babatjie - eers van 16 weke af of hoe?

Waar bly julle almal? Ek is in Centurion, Pretoria.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #245963 by StellaK
Yolindy, ek het op so 19/20 weke hom begin voel.
elkeen se lyf reageer anders, moenie oor sulke goed worry nie. ek was nou weer aan die ander kant - my babatjie le baie laag en ook diep binne in so ek het eers na 20 weke begin 'n magie wys. ek was lekker jaloers oor my vriendinne al baie swanger lyk en ek nog gladnie :P . op 23 weke was die heel 1e keer dat iets in my gewone klere kas my nie meer gepas het nie.

wees bly jou magie begin vroeg wys, dan kan dit geleidelik groeie dan kan jy dalk die rekmerke vryspring.
myne het in 2 weke net uit sy nate gebars, en nou sit ek met 'n hengse spul rekmerke

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account