heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 7 months ago #246730 by kayla
Minki ek sal more presies 10 weke wees. Ek gee eintelik nie om om te betaal vir die scans nie, maar ek is verbaas dat almal in jhb en pta se dokters hulle eie scans doen, en hier in natal doen nie een dokter dit self nie. Ek en my man probeer ons dag tot dag spaar rekening so hoog as moontlik te hou. Dus sal ek niks claim wat ek uit my sak uit moet betaal nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246728 by minki.vandriel
Dankie, Kayla.

Ai, sterkte. Dis terrible om so te moet wag vir toetse :( Maar glo ook alles sal fine wees - gelukkig is Downsindroom ver in die minderheid en baie onwaarskynlik. Hoe ver is jy nou swanger?

Ek moet ook extra betaal vir die 4D scan (R700). My dokter doen ook net die gewone scans, maar ek betaal darem nie extra vir haar om te se of iets normaal is of nie. Maar sover ek weet kan ek (hopelik) die koste terug eis van my mediese fonds. (hulle het dit gedek met my eerste swangerskap). Maar die 4D is net te ongelooflik om op uit te mis!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246726 by kayla
Welkom Minki

Yeah Dellie, solank die dokter vir my dadelik se of die nekkie ok is of nie. Ek ken die mense by die lab en hulle sal vir my die uitslae gee nog voor dit dokter toe gaan :evil:

Sjoe, julle is gelukkig, hier waar ek bly is daar nie een dokter wat die scans self doen nie. Hulle almal stuur jou na n spesifieke vrou toe (ek is vas oortuig hulle kry n cut). So n scan gaan ons R1000 extra kos. Dan moet jy nog die dokter betaal om vir jou te se normaal/abnormaal. Die gyneas doen net die normale scans om die babatjie te sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246724 by minki.vandriel
Hi Dames,

Ek het vandag op hierdie website afgekom en gedink dit kan lekker wees om deel te wees van die geselsies van ander swanger mammas.

Ek is nou amper 28 weke swanger met my seuntjie (uiteindelik in die laaste trimester - yay!) en het reeds 'n dogtertjie van amper 19 maande oud.
Ek gaan vrydag vir my 4D scan en kan nie wag nie! So opgewonde dat my wonderwerkie se koms in sig is! :)

Minki

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246723 by Dellie
Stellatjie - ek het 'n besluit gemaak en gaan die lapdoeke koop! Ek dink dis die oulikste goed en gaan ons 'n
hele paar rand spaar op die langtermyn.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246722 by Dellie
Hi Kayla

Ja - my gynie het vrydag die nek vog (of so iets) getoets en die dr het gese dis normaal. Dit het blykbaar
ook te doen metdie downsindroom. Ek moes toe net gaan bloedtoetse ook doen vir downsindroom.
Ek kry nou eers my uitslae die 10e Maart - maar ek glo alles is 100%.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246718 by kayla
Hello julle

Ag dit is te kostelik Dellie. Sjoe, kan nie glo hoe vinnig groei die mensies hier binne in ons nie. Ek sien die dokter weer die week want ek het van dokter verander. Dellie het jou al gegaan vir die down sindroom scan? Het die tech vir jou n idee gegee of dit normaal is of nie? Ons dokter doen nie die downs scan self nie, so ek moet dit doen en dan kry ek eers weer die resultate n maand later met my volgende besoek.

Ai stella, sterkte met jou rug. AI! ML moet maar net vryf elke aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account