heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 8 months ago #246377 by StellaK
ja, dit maak nogal 'n baie groot verskil. dis juis ook hoekom ek daarop besluit het. Ek het die BamBoo Baby se Bamboo doeke gekoop. 2 van my vriendinne het dit gebruik en is baie tevrede daarmee.

die top 3 name vir my besluit was BamBoo, Fancypants en Snuglybum.
ek het nogal vrek baie opgelees daaroor.

hierdie is 'n baie oulike website wat ek op afgekom het toe ek gelees het wat al die verskillende name in Suid Afrika op 1 website het
www.doodlebums.co.za/
hulle het 'n baie oulike facebook blad ook wat die verskillende name met mekaar vergelyk.
dit het my baie gehelp toe ek gekoop het.

hou my groot asb op hoogte oor wat jy besluit het

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246376 by Dellie
Stella - ek sien jy gaan lap doeke gebruik. Ek moet se ek het nooit lap doeke oorweeg nie - Maar ek het vandag
op Bamboo Baby se website gaan kyk en lyk dit nogal baie oulik. Ek kry nie veel inligting oor Bambino Mio en
Stegi nappies nie. Watter gaan jy gebruik en het jy dit bestel deur hulle? Of by watter winkels kan mens dit
kry? Kry mens die booster en liners saam met 'n doek of moet dit apart gekoop word?
Ek moet se dit gaan nogal baie goedkoper uitwerk as weggooi doeke en gaan dit nou sterk
oorweeg.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246361 by StellaK
Goeie more dames,

Kayla, hoe was jou scan?
dink so baie aan jou :heart:

Blommie, jou kinders in te pragtig vir woorde.
ek sal eers kyk wat kry ek by my babatee, dan sal ek laat weet of ek belangstel in die drasak.

Dellie, nog 'n ding wat jy moet in ag hou is dat nie al die skole klein babatjies vat nie. so as jy met hulle praat wees baie spesifiek oor die ouderdom. 'n paar plekkies wat ek mee gepraat het vat eers babas vanaf 18 maande.

ek sukkel maar voort met die seer rug. oor die algemeen gaan dit baie goed en my maag groei nou baie - g'n wonder die rug is so seer nie. hehe

hoop julle het 'n lekker dag :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246348 by Dellie
Goeie more moomies!

Stella - baie dankie vir die inligting. Kan nie glo party kleuterskole is al so vroeg vol bespreek nie. Ek het vir
my man gese ons moet binnekort begin om kleuterskole te gaan besoek..Hy het amper op sy rug geval toe
ek vir hom se meeste is vol bespreek.

Hoe gaan dit met die rugpyn?

Kayla - ons kan nie wag dat jy moet kom update nie. Hoe het die scan gegaan? Ek is seker dit was baie spesiaal!

Blommie - dankie vir die fototjies! En jou kiddies is pragtig!

AFM - geen nuus! Sien net vreeslik uit na my scan die 14e!

Lekker daggie almal
xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246341 by Blommie
Hier is 'n paar foto"s van my twee engel kinders

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246340 by Blommie
foto

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246339 by Blommie
hallo julle

Hoop dit gaan goed met julle. ek sukkel om tussen die werk en my kids te probeer opvang.

ek sukkel my dood om foto te upload. Maar ek gaan weer probeer

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account