heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 7 months ago #246716 by Dellie
Hallo aan al die moomies!

Was by die dr Vrydag en alles lyk 100% - dis 'n perfekte klein mensie! Sien weer die Dr op 10 Maart vir die
downsindroom uitslag en hoop dr kan dan die geslag sien. Ek heg vir julle 'n fototjie aan.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246707 by StellaK
Goeie middag dames

hoe gaan dit met julle?

Dellie, kom sit tog vir ons 'n foto'tjie op van jou scan.

hier gaan dinge heel ok. die dag is net erg lank - ek is vrek moeg en my rug is baie seer. gelukkig is die dag darem al verby halfpad :pinch:

hoop julle het almal n lekker dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246654 by StellaK
Goeie more dames,

gelukkige valenteinsdag :heart:

hoe gaan dit met julle?

Dellie, was jy al by die dr?
kom sit vir ons 'n foto op.

geniet die lieflike vrydag
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246629 by kayla
Hi Lallie BAIE GELUK. Yeah!!!!!

Ek is so bly vir jou. My due date is 15 September.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246558 by StellaK
Dellia, baie bly dat die naar weg is.
ongelukkig gaan die krampe en pyne maar die heeltyd daar wees. ek kry hulle nou nog - dis darem aan en af.

ja, die einde is nou omtrent in sig. ek sien darem maar vreeslik daarna uit.
ons gaan volgende week woensdag weer vir scan. en ek wens ook eintelik die daggies om (ons was nou 6 weke laas by die dr)

my dr het gese die beste tyd vir die 3D scan is 27 weke - dan kan jy mooi sien hoe hy gaan lyk en voor daar te min plek is (na 30 weke raak dit partykeer moeilik want dan is daar altyd arms of bene in die pad)

daar is altyd 4D scan mense by die baba skou ook. maar dan moet jy baie vroeg daar wees en jou naam op die lys sit.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246553 by Dellie
Hallo almal!

Lallie - wow - baie geluk met jou swangerskap! Het jy al gegaan vir 'n scan? En hoe voel jy?

Stella - nie meer lank nie, dan is boetie baba hier! Wanneer gaan jy weer vir 'n scan?

Hallo Kayla en Yolindy!

AFM - Nie veel nuus nie. Die moegheid en naarheid is so te se verby en ek kry nou weer my eetlus terug. Ek
het nog nie gewig opgetel nie..net so 2g in die laaste week. Ek sukkel nog baie met die hardlywigheid en dan
het ek van gister sooibrand - iets wat ek nog nooit gehad het nie! En dan het ek nog steeds elke dag
rek en strek pyne..maar ek kla nie want ten minste weet ek daar is ietsie binne my wat groei! My magie begin
nou lekker wys - my broeke wat knope het pas glad nie meer nie en moes ek die naweek 'n paar broeke gaan
koop het.

Verder sien ek versrkiklik uit na Vrydag! Ek wens letterlik die dae om - ek weet ek moenie maar ek wil so graag
weer vir babatjie sien en weet hy is okey!

Op hoeveel weke kan mens gaan vir 'n 3D sonar?

Lekker daggie almal en kom update tog bietjie - julle is baie stil!
xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246545 by StellaK
goeie more dames,

Hallo daar Lalie, lekker om van jou te hoor.
ekt nou jou post gelees op die ander groep. so baie baie geluk met die swangerskap!! dit is absoluut fantasties.
hoe voel jy?
was jy al vir 'n scan?

hallo aan al die ander dames
hoop almal het 'n lekker dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account