file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #119264 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Shame Rosie, dis baie erg ne. Dis aaklig om so oor te loop. Hoekom wil hul nie nou al vir haar induksie doen nie? Sterkte hoor, lyk my julle kids gaan nou nog nader aan mekaar wees :)

Anina, dis vir my so mooi as jy se jy mis jou man want ek weet hoe jy voel, die liefde wat mens vir iemand het en as jy net 'n besige tyd gehad het voel dit asof jy verby mekaar lewe, maar dan maak jy 'n plan om weer bymekaar uit te kom. GOOD FOR YOU!!!! Geniet hom en geniet die romantiese tyd.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #119247 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Shame Rosie, jou arme sussie! Ek sal dit nie hou nie. Maar ongelukkig is dit hoe dit werk ne. Baba kom as baba gereed is... Ek hoop nie hierdie lady sal so lank sit nie.

Ek is nou sommer lekker opgewonde oor vannaand, my man maak vir ons kos en dan kan dinge romanties raak... ek mis hom, ons was die naweek so besig met verskillende dinge dat ons nie eers een keer regtig gekuier het nie!

En ons gaan een aand die week ook bietjie uit sonder Stefan. Ons gaan hom by die nanny los en gaan fliek. Ek kan nie wag nie!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #119234 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Hallo julle
Hoop julle naweek was lekker gewees. Anina en Gerne stuur bietjie van daai energie hierdie kant toe asb.
Julle ek kry my sussie so jammer Zander moes al die 12de gebore gewees het maar nog niks en hulle induce eers op 42 weke my arme sussie is lekker moeg al kry haar so jammer.
Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #119158 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Gerne, dis sooooooo naby! En daai nesting klink posetief! Miskien hou jy sommer vir Ruben al die naweek vas! Ek wag nog vir my nesting, ek voel al baie meer energiek vandag en kry actually nogal baie werk gedoen so miskien is dit die nesting wat nou inskop
:cheer:

Ashleigh, jy kom ook nou lekker naby ne. Maar ons klomp Nov girls wat amper almal normaal wil kraam sal maar moet wag... Dis net voetjies wat regtig weet dat die nie na 5 Nov nog kan gebeur nie, vir die res van ons is dit maar raai raai riepa!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #119050 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle

Ek het vandag 9 daggies oor! kan nie glo ek kan ook nou begin aftel nie :)

Hopelik hou ek volgende naweek vir Ruben vas!

Hoop dit gaan goed met almal.

Oe my nesting het lekker ingeskop hoor. ek het die naweek al die huis se mure gewas binne. hoekom die mure, vra julle - want ek kan :P Ek is bly en sien uit om by die huis te wees woensdag, het baie gesien wat ek kan doen :woohoo:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #118993 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
More almal,

Ek hoop almal het 'n lekker naweek gehad.

Anina - aan die een kant wil ek ook he baba moet kom, maar dan opdie ander kant is daar nog goed wat ek wil klaar kry voor sy kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #118790 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Nee wat, hier gebeur nou niks...

Dis eintlik maar beter so. Ek wil nog Donderdag laat fotos neem van my belly! En die prentjies in die kamer klaarverf ens. So dis beter as sussie nog bly tot ten minste vlg naweek. Maar ek is doodmoeg deesdae, ek hoop ek kry my nesting energie binnekort. Ek maak staat daarop vir daai prentjies verf!

Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account