file November 2010 Mammas

16 years 2 hours ago #117667 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
Ag nee wat, ek gaan nie krap waar dit nie jik nie....sy moet maar kom awanneer sy wil...al is dit nou op 41 weeks.

is nogals opgewonde. gaan vanaand na die Le Leche borsvoedings support group toe. dit is 'n one on one met die vroutjie. en dan kom doen sy hospital en house visits na die tyd. ek en 'n vriendin gaan sommer saam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 20 hours ago #117442 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Dankie Rosie!

Skapie, die primrose oil help jou serviks sag en ryp word. Mens drink dit ook vir deurmekaar hormone, so ek begin sommer vannaand. Miskien help dit op meer as een manier... Ek het ook gehoor mens kan dit vaginaal insit, dan is dit meer effektief vir die serviks. Maar party mense se eerder nie voor 38 / 39 weke nie.
'n Ander girl op die forum (feetjie of nou Enchanted pixels) het dit gebruik met haar laaste baba en dit het kontraksies aangebring, sy sweer dit is wat haar kraam gekickstart het. Maar sy het dit vir 2 of 3 weke gebruik voor haar baba gekom het. So dit is ook een van daai dinge wat help maar net werk as jou baba en liggaam reg is...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 20 hours ago #117431 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
Gerne - wat doen die Primrose?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 20 hours ago #117421 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Het al die nommers Skapie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 21 hours ago #117365 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Rosie, hoekom is jy so stil?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 21 hours ago #117363 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Hi Julle

Shame Anina, dit klink sommer hartseer. Ja dit voel altyd asof mens iets daaraan wil doen maar partykeer is dit net beter om uit te bly. Kom ons wees dankbaar vir ons lewens, mans en kids en geniet hulle!

Elaine, hoop jy voel gou beter vroutjie. Onthou die goue woorde - If your feeling down - eat a CHOCOLATE!!! ;)

Agnee Lelie, hoop jy is beter vanaand. en slaap sommer lekker!

Skapie, dankie, ek het al die nommers. Snaaks dat die cleaning my nie die keer getackle het nie. Ek onthou met henko, ek het die oond en mure seker 20 keer geskrop :)

Julle moet almal lekker skoonmaak!

Shoe Skapie, dit sal lekker wees as sy jou afslag gee ne! Maar moet jy my nou so jinx en ook se hy gaan laat kom :ohmy: LOL

Ek het gisteraand begin primrose oil gebruik so ek hoop regtig dit help ten minste dat hy op wekie 40 kom!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 21 hours ago #117347 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Anina met so 'n liefdevolle mamma soos jy kan jou kinders nie anders as om great groot te word nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account