file November 2010 Mammas

16 years 2 days ago #116897 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Ek voel vandag taamlik af. Voel alleen en nie lus vir my huis nie. Ek het soveel wat ek kan doen, maar is lus vir niks.

Ek voel lus om in 'n hoekie te sit en huil. Die hormone is darem maar 'n snaakse ding.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago - 16 years 2 days ago #116838 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Goeiemore.

Klink vir my die Nov babas gaan klomp klein goedjies wees :silly: Almal is nog so klein. Moet seker wees omdat meeste dogtertjies verwag :woohoo:

En nou raak ek bitter bang vir Ruben wat 3,4 geweeg het op 37 weke :ohmy:

Ashleigh, ek is bly dit gaan so goed met haar. Dis die eerste keer wat ek haar naam hoor, dis so mooi.

Okay, so rosie sal my sms dan stuur ek weer vir ashleigh aan! cool.

Skapie (liesl) - 0847006120
Anina - 0836698443
Voetjies - 082 3509581
Rosie - 0725392769
Gerne - 0825683121
Ashleigh - 0724773351
Lelie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116741 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Hi almal. Ek het sondag begin spring clean. Ek skuif rond pak reg. Die julle huis behoort teen vrydag klaar te wees.

Ons was vandag by die doc. Zaylee weeg nou 2.6kg op 36 weke. Moet volgende week donderdag hom weer sien.

Ek stress nou, my doc is weg van more tot sondag toe. Eks so bang iets gebeur terwyl hy weg is.

Ek het gewig op getel nie ek het in teen deel ek het 600g verloor.

Skapie my nommer - 0724773351

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116620 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
Nommers:

Ok, die boonste persoon laat weet volgende een in die ry, en so gaan dit aan, heel onderste persoon laat weet weer boonste een. nog 'n hele paar nommers wat ek kort, maar laat ek maar die lysie begin.

Skapie (liesl) - 0847006120
Anina - 0836698443
Voetjies - 082 3509581
Rosie - 0725392769
Gerne
Ashleigh
Lelie

So ek laat weet vir anina en dan op die ou end sal lelie weer vir my laat weet. maar op die stadium gaan die treintjie tot by gerne (stuur net jou nommer) tot ons die ander se nommers het.

ek is nou lus vir 'n cupcake met baie icing.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116602 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
Gernie - ek mis jou nommer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116599 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
he he anina...jy ken mos vir murphy...gewoonlik as jou beenhare op sy langste is, dan kom die baba's..en jy is heeltemal reg, ons kan almal sit en raai en wonder...maar op die ou end bly dit hulle besluit. ek dink nogals ook die een gaan vroeer kom.

wil vir my lekker scented candles kry...as ek nou actually in kraam is, wil ek eers bietjie in die bad gaan lê voor ek hospitaal toe gaan...of hubby dit gaan toelaat weet ek nie, ek dink hy sal onmiddelik wil ry. gelukkig is ons letterlik 5 minute van die hospitaal af. Mens moet seker maar wegbly van bubble bath en sulke goed?

My BH raak ook meer gereeld...snaakse gevoel, en ek love die beweging op die oomblik. want mens se maag skuif behoorlik heen en weer...so amazing.

ek wil nou nog net gaan vir 'n lekker facial, en dan is ek reg vir die storie. my vel lyk vreeslik sleg op die oomblik, weet nie wat dit is nie.

is more 36 weeks....eish....rerig nie gedink 9 maande kan so gou verby gaan nie. my maag is ook laer. ek tel glad nie gewig op nie, is dit normaal? en tog kan ek sien hoe my maag groter word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116505 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Gerne, ek dink jy is spot on met jou diagnose! Ek voel al klaar beter nadat ek gisteraand die ou tassies oordentlik klaar gepak het. Nou is ek darem gereed as dit sou gebeur. En ek dink ek gaan asap daai evening primrose kry, my birth prep sheet se ek kan dit van 36 weke af gebruik, so here goes!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account