file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #118592 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Julle moet almal 'n heerlike naweek he. Anina, hoop baba bly nog bietjie binne! - of moet ons hoop sy kom :woohoo: :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #118563 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Dink aan jou Anina en sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #118507 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle, ek sal laat weet as daar iets is om te laat weet. Ek het gisteraand gedink dis sulke tyd. Baie sterk kontraksies wat vir 'n uur en 'n half aangehou het... Nie eers bad wou dit laat kalmeer nie, ek was redelik oortuig ek is in kraam.

Maar toe drink ek tee en dit hou op!

Sal oor die naweek inloer as ek kans het.

Lekker dag en naweek almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #118202 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Hallo julle

Jammer was so stil gaan lekker rof by die werk.
Gerne hou ons op hoogte as jy iets hoor van Anina.
Was Woensdag by prenatal class gewees baie interessant gewees.
Dankie tog dit is vrydag
Lekker dag vir julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #118188 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle

Anina het gisternag sterk kontraksies gekry maar is vanoggend baie beter, sy was op die punt om te dink sy is nou in kraam toe gaan dit gelukkig weg :) Sy se sy sal ons op hoogte hou as iets gebeur.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #117686 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie. Ek het die nommers.

Die weer is darem maar lekker vandag!

Skapie dit voel ook vir my asof my lyf begin reg maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #117680 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Ek het gistermiddag my man Clicks toe gestuur om die Evening primrose oil te kry, het vir hom gese dis vir my hormone toe ry hy sommer vinnig! Maar toe is Clicks sin uitverkoop. Ek sal maar vanmiddag gaan soek daarvoor.

Skapie, ek hoop jou LLL meeting was lekker, dit is stunning om ondersteuning te he. Regtig die moeite werd. Dis nie altyd maklik nie, maar dis stunning as jy deur daai eerste paar weke kan kom.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account