file November 2010 Mammas

16 years 12 hours ago #117306 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Dankie! Het dit.

Sjoe julle, wat 'n dag! Die kids dryf my teen die mure uit en toe stap een se pa in en vertel my vreeslike dinge wat die naweek by hulle huis gebeur het. 'n Lang lang dag. Dat sulke klein kiddies al sulke probleme moet he... ek voel so jammer vir hulle en vir hul ouers!

Ek bid net dat my kinders nie soos 'n paar van hierdie uitdraai nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 12 hours ago #117298 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Dankie Skapie het die nommers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 12 hours ago #117294 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
as almal nou die nommers gevat het, laat weet net, ek wil dit delete...anders kry ons dalk almal later, 'n "hello how are you " oproep.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 13 hours ago #117265 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie (liesl) - 0847006120
Anina - 0836698443
Voetjies - 082 3509581
Rosie - 0725392769
Gerne - 0825683121
Ashleigh - 0724773351
Lelie - 0825617290

Jissie Ashleigh, ek love die naam! dit is beautiful. waar kom julle daaraan? dan het sy nou ook lekker gewikkel met haar gewig. want sy was mos maar 2kg met jou laaste afspraak. rebecca was 2kg op 34 weeks, en dan sien ek weer dokter op 37weke.

Elaine - aai jong, daai blues is terrible...ek moes eintlik gaan neerskryf elke keer wat ek so gevoel het, maar ek dink ook tussen 32 en 34 weeks was ek heavy depro. wou net niks doen nie. maar dit sal oorwaai.

ha ha ashleigh.....ek is ook besig met major cleaning....het hierdie energie van iewers afgekry. ek moet letterlik net die kombuiskaste nog doen. en die beste van alles. ek gooi net uit. voel nie eers sleg om goed uit te gooi nie. dis great, ek love dit om so skoon te maak....wens net my man wil ook nest...ek moet maar kort kort gaan sit, want ek buk en rek en alles, dan vertel sy gou gou vir my dit is te veel. en toe gisteraand kon ek niks slaap nie, was wawyd wakker die hele nag.

ek het 'n feeling sy gaan vroeer kom...my liggaam begin nou snaakse goed doen, en 95% van die simptome word in suster lillian se boek gesit, dat daar dan omtrent 2 weke oor is. so kom ons kyk maar.

Gerne, ek dink jy gaan oor jou tyd loop...het so 'n gevoel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 16 hours ago #116950 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
More julle!

Elaine, ek voel ook so. Eintlik is ek meer bedonnerd as huilerig, maar huil sal nie sleg wees nie. Miskien kan ek eers een van die skoolkinders se koppe afbyt en dan daaroor huil...

Gerne, gelukkig tel hulle mos nie veel gewig op in die laaste weke nie, so R behoort maar daar by 3.4 rond te bly.

Lelie, sterkte vir die dag, as mens so sleg geslaap het is my hele dag sommer omgekrap.

Ashleigh, bly julle het 'n mooi naam gekry! Jy sal fine wees, die kanse dat daar nou al iets gebeur is maar skraal.

Lekker dag almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 16 hours ago #116919 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Hi almal

Hoop almal se week verloop goed sonder enige komplikasies.

Skapie hier is my nommer - 0825617290

Het gistraand glad nie lekker geslaap nie, het eens teen so 2 uur aan die slaap geraak en toe weer 4 uur wakker geskrik met 'n hoes aanval waar en nog gesukkel het om asem te kry, en weer gesukkel om aan die slaap te raak, en om alles te kroon werk manlief nog nagskof ook.

Hoop vannaand gaan dit beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 17 hours ago #116898 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
elaine- dit is glad nie lekker om so te voel.

Dankie gerne, ons het darm maar baie lank gesoek na n naam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account