file November 2010 Mammas

16 years 2 days ago #116328 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie dit is 'n baie goeie idee oor die nr.
Myne is 0725392769
Hierdie meisiekind is lekker besig hier binne my vandag voel haar die hele tyd beweeg.

Lekker daggie vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116277 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi daar!

Skapie, ek dink dis 'n goeie idee om sel nommers uit te ruil. Veral nou dat ons naby aan ons tyd kom.

My nommer is 083 669 8443, maak maar die lysie en stuur vir ons. Ek weet nie of voetjies wat nou reeds op verlof is meer hier gaan uitkom nie, maar as sy nie kan nie, sal ek vir haar enige smsse aanstuur en ook haar nuus vir julle deurgee.

Lekker dag vir almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116124 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
of ons kan 'n telefoon trein begin....dan is dit nie so baie sms'e wat gestuur moet word nie...ek laat weet bv een persoon, en sy laat weet volgende persoon ens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #116122 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
Hi almal...tick tock tick tock.... ek kan ook nou sê dat ek actually ordentlike BH het....het saterdag dit vir so 'n uur gehad, naderhand gedog ek is dalk in kraam. nie dat dit so seer was nie, ek het net geweet van hulle. en ek dink vrydagaand het sy gesak, want het maar heavy krampe en dinge vrydagaand ook gehad.

jissie anina, jy sien kans vir nog baie om nou nog kamers en dinge uit te verf. maar versigtig met die fumes.

ek was saterdag vir 'n maternity massage....ek kan dit vir elkeen van julle aanbeveel regtig. voel soos 'n nuwe mens. my onder bene was verskriklik seer toe sy dit gedruk het, maar dit is seker maar van al die ekstra gewig.

verder is my newborn goedjies gewas, tassie is gepak. het tot my klerekas bietjie reggepak en uitgegooi. so voel nou weer 'n bietjie beter

ashleigh - hoe voel jy? jy die dokter gebel?

ons moet eintlik mekaar se sel nommers kry, as een van ons skielik ingaan hospitaal toe, dat die ander nie sit en wonder nie.

as julle wil, inbox julle nommers vir my, dan sal ek een lysie vir almal stuur met die nommers....ek weet bv ek gaan glad nie op moomie kan wees daai eerste rukkie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #115678 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle, hoop julle het 'n great naweek gehad!

Ek love die donderstorms so in die aande! Dis regtig awesome, en nou 2 aande in 'n ry!

Ek is soooooo moeg die naweek, ek wens ek kon net slaap. Maar daar was nie veel tyd vir slaap nie. Ons het toe die kids se kamer geverf, maar net die agtergrond klaar gekry, die see prentjies sal moet wag vir nog 'n dag, ons was net te moeg vandag om by verf uit te kom.

Lekker week vir almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #115422 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie, ek het 2 carriwell bras, hulle is vrek ongemaklik en kom omtrent tot by mens se ken op. :( Ekt gehoor woolies s'n is baie lekker, veral vir vrouens met groot borste want dis gepad en ondersteun blykbaar baie goed.

ek is ook nie 'n groot borsvoed bra fan nie. dalk moet jy maar eerder na die tyd gaan uittoets wat sit vir jou lekker - eers nadat die vol borste en ongemak verby is, anders gaan jy ook maar sukkel om dit aan te pas.

Jis ek dink ek moet vir my die juice gaan aan maak, sommer vandag nog. Hierdie geen energie is net te erg. Al wat sleg is... dan gaan ek weer vreeslik pieps :(

Anina, ek dink ook nie 9cm is so huge nie, ek het geskrik toe die dokter vir my se hy het so groot kop, maar toe ek meet toe lyk dit so klein. maar dieselfde as henko sn. Dis darem amazing hoe hulle deur die geboorte kanaal gaan ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #115376 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie tensy jy huge boobies het dink ek die borsvoed bras is 'n mors van geld. Ek gebruik strappy tops, daai met die ingeboude ondersteuning. Dit werk regtig vir my makliker as die borsvoed bras en dit is heelwat goedkoper!

Daai stywe magie is BH! Partymense kry dit net meer intens as ander.

Lekker naweek almal!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account