file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago #88633 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re:November 2010 Mammas
hi girls! hoop dit gaan goed. en dat die verkoues al beter is!
Ashleigh, ek verstaan heeltemal die ongemaklike ribbe-kwessie, dis nie lekker nie! geniet die klasse, ek kan nie besluit of ons wil gaan of nie. ek dink ek gaan dit maar los. ag lekker, baby showers is so lekker. ek't klaar een by die werk gehad, my "vriendinne" een gaan 11 September wees. ek gaan die naweek Mia se kamer begin uitsorteer en mooi maak. verlede naweek het ek haar kas met al die persente wat ons gekry het uitgesorteer. sien uit na die naweek se kamer begin!
Lagarbah, sounds like it's going well there! good luck with your kickboxer!
Gerne, ek gaan vandag my bed book, my 4D is klaar gebook vir 31 Augustus, en dan kry ek ook n 4D verniet by my ginekoloog, weet nog nie wanneer dit gaan wees nie. ek kan nie besluit wanneer ek met my kraam verlof wil begin nie! ek weet net ek's baie geirri by die werk en wil so gou moontlik hier weg!
nou ja girls, ek's oppad om te ry...gaan ginekoloog toe! jippeeeeeee! voel ek ons Mia so lanklaas gesien het, want ginek was met verlof, so ek sien baie uit na vanmiddag! ek update more oor hoe dit met Mia gaan.
mag almal n heerlike dag verder he, die naweek is darem nou om die draai! :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88614 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Ek gaan die 17de Augustus vir my 4D. Ek sal dan 28 weke wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88480 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar,

Ek gaan in september vir my 4D, ek gaan Dinsdag die 7de Sept. Ek is dan so 31 weke. Ek was met Stefan eers op 35 of 36 weke daar en het nog great prentjies gekry, so ek dink die 31 weke is darem nie te laat nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88157 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi girlies.

Bly om te sien dit gaan goed met almal behalwe vir die ou slegte verkoues. hoop julle voel gou beter.

Ek het ook die YPregnancy gekoop, baie nice gewees.

Het julle al datums vir julle 4d's? ek het maandag my bed by die hospitaal geboek en toe sommer my 4D vir volgende Woensdag. dan is ek 29 weke.

Voetjies, ek het met Henko 3 weke voor die tyd gegaan maar dit was somer en baie warm - einde Des so ek was pootuit. Hierdie keer vat ek maar 5 dae voor my due date :blink:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88048 by lagarbah
Replied by lagarbah on topic Re:November 2010 Mammas
hi ladies...just popping by to say hi

my little man in my belly is beomming more and more of a kickboxer, waking me up at night!

hope ur all well.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87617 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleigh, lekker om weer van jou te hoor!! Dis so cool dat alles nog goed gaan met al ons babas! Die kop onder die ribbes is ongemaklik, maar dis nie meer lank nie dan draai sy om.

Het julle toe al besluit wat julle die klein skattebol gaan noem?

Geniet julle voorgeboorte klasse!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87615 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal,

Dit gaan maar baie dol. Ons was by die dok vanoggend. Dok se als lyk goed maar sy bly maar aan die klein kant. Sy weeg nou 781g. Moet dok weer oor 3 weke sien.

Baba se kop sit onder my ribbes en dit is so ongemaklik. En sy skop nou baie, maar ek geniet dit vreeslik baie.

Ons begin volgende week met ons voorgeboorte klasse. Kan nie wag nie. En my baby shower is 4 September. Op die omblik voel dit as of die tyd so vinnig verby gaan. Maar als val darem in plek.

Ek het vandag die mooiste kastle lamp gekoop vir die baba kamer dit pas mooi in by my tema.

Hoop julle wat siek is word gou gesond.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account