file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #186990 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Let me not pray to be sheltered from dangers, but to be fearless in facing them. Let me not beg for the stilling of pain, but for the heart to conquer it.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186987 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle
sjo wat n besige week

riley lyk vir my baie soos jou man carmen

ag nee anina hoe voel jou vingers ? dis seker moer seer

melody hoe gaan dinge by die werk ?

christa hoop julle slaap rustig in die aand

gerne - daai hoedjies is pragtig wat riley dra en ruben is sooo oulik op jou fotos

ek gaan gou vir xander kos gee - tuisgemaakte groente - hy eet mos net blerrie purity - hou duim vas !!! en ek gee avo ook - hy eet dit uit my bord deesdae

brrr dit was koud vanogg - son skyn darem nou heerlik

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186923 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, hoekom kruip jy so weg agter riley???? Sy lyk cute, daai hoedjie is lekker warm ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186903 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Close up
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186902 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, bly Ruben het ook lekker geslaap! Hier is madam Riley:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186888 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
mole mole

ons het ook 'n goeie nagrus gehad. ruben het al 6 uur gaan slaap en ek het gewag dat hy moet wakker word maar niks. toe word hy 11 uur wakker en ek stress toe hy gaan nou wakkeer wees, gelukkig weer geslaap tot 7 uur!

ons het 'n lekker bedrywige naweek. my broer en swaar hou hul bday party vanaand by ons huis, more gaan ek bietjie hare doen en sondag moet ons in jhb wees vir my broer se seuntjie se inseen en 1ste bday party. ek weet nie lekker hoe gaan ek met henko maak nie want ek is nie lus om hom al 7uur aan te trek en hare en als te doen nie. sal dit dalk maar gou by die kerk uitsort as ons daar aan kom.

carmen, bly riley het so goed geslap! dit klink of sy die skool baie geniet ne.

ek sit en dink baie aan wat ek gaan doen met as Henko skool toe gaan september. ek mag glad nie sept of okt af vat nie en daar is nie 'n manier wat ek net vir henko gaan aflaai en als gaan fine wees nie. ek is seker ek sal omtrent 3 dae self moet skool gaan net sodat hy kan gewoond raak. my kind is baie sku. sal maar sien wat ons gaan doen.

Melody, jy hoef nie te stress nie. kids verskil maar. henko was vreeslik stil, hy het nie geboe of ba nie, net gegiggel as ons hom laat lag het. dis dit. as sy eers lostrek gaan jy verbaas wees.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186882 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ag, Riley het wragtag gisteraand van 9 uur tot 7 uur vanoggend deurgeslaap!! Ek weet nie wat gebeur het nie, sy was seker VREESLIK moeg :laugh: Maar ek het darem ook ;n beter nagrus agetr die blad!

Ons gaan Warmbad toe more en Sondag.

Dis my een vreindin Lara se 30ste bday (Marsa se niggie Anina), en klomp mense gaan bly in die tentekamp daar. Dis actually nice want die tente het beddens en elektrisitiet en genoeg plek vir 'n camping cot en alles!

Eish, hierdie jaar is al my vreinde se 30ste verjaarsdae!!! Ek weet nie hoe gaan ek by alles uitkom nie en ek gaan BANKROT wees :huh:

Melody, Riley babbel partykeer meer kere as ander, jy hoeg glad nie te worry nie man!

Gerne, Ek se nogal baie nee :blush: , maar ek dink hulle se dit baie by die skool :laugh: Jy is heeltemal reg! Want vanoggend toe ek haar aflaai dan gaan sy dadelik na Alina, dis mos haar favourite "tannie" by die skool en dan speel hulle en Alina se heeltyd speels "nee Riley nee" "nee Riley nee"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account