file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #187692 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, gaan na jou Profile. Kies Edit - Update your porfile. Dan click jy op die contact info. Jou naam, van en e-mail sal in geel gehighlight wees. Dan verander jy dit daar. Links onder is 'n "update" knoppie, click dan net daarop.

Dankie Grenaat! Ek is by die werk, die ou van die alarm het nog vir onderdele gewag, sal dit nou more kom doen. Ag siestog, nou verlang jy seker ekstra erg na Ruben vandag!

Dis vrek koud hier en word net kouer en kouer! Dankie Anina! Gelukkig het ek 'n lekker blaas verwarmer by my voete aan, so ek is okay. BEHALWE dat dit my vel nog meer uitdroog! Mens kan net nie wen nie, ne?!

Daai ou is duidelik nie bang om sy fooi te vra nie! Hoop saam met jou julle het more-aand weer albei karre aan die gang en reg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago - 15 years 3 months ago #187683 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Wonder of dit nou sal werk???

nee wat, ek voel sommer stupid, ek kry dit nie reg nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187676 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
ek probeer weer...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187673 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Moet ek my naam en user name verander?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187665 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More more!

Gerne, jou user name is nogsteeds dieselfde. Ek sal nou sien wat kom op as ek post, ek is veronderstel om nou Hasie te wees.
Ok, toemaar, toe sien ek jy het dit nou verander, welkom Grenaat!!!

Dis nog nie koud hier nie, maar die koue front is sterk oppad. Dit is mos so bietjie warmer net voor die koue front tref, al die warm lug word voor die front uitgestoot.

Die ou van die kar het toe opgedaag, maar low and behold, hy kan die nie fix nie. Maar charge nogsteeds 'n R250 call out fee. Maar hy kon darem vir ons se wat die fout is, en dat net Suzuki die immobiliseerder kan "recode" so nou moet Johan die kar soontoe sleep vanmiddag of more oggend. En dit kos R650 (gelukkig nie 'n plaas se prys nie). En dan vat Johan more die dag af sodat hy die renault kan regmaak. So ek bid dat ons more aand 2 werkende karre sal he.

Christa, sterkte met die koue!!

Lekker daggie vir almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187654 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
test

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187637 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Kwaaitjie, dankie vir die idee, wou myne ook al lankal verander het so ek dit sommer nou gedoen. en ook na my noemnaam op skool! :)

Is dit nou lekker by die huis? hoop jy bederf jouself bietjie! kan nie glo hulle probeer weer inbreek nie, maar jy sien, hul was nou klaar daar en sien dinge lyk maklik. sterkte.

Jis ek sukkel net so met droe vel maar ek gebruik sommer watookal in die huis is LOL

Anina, hoop die kar ou het opgedaag!

Dis eintlik 'n lekker dag in pta, glad nie koud nie en sonnig. Ruben het gisteraand al 5:30 gaan slaap en nie weer wakker geword nie :( so ek mis hom baie!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account