file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #187754 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
ok uitgelog en ingelog, kom ons kyk of dit nou werk...

Die plaas waar ek die melk koop is 'n entjie van my huis af, so as mens nie een keer 'n week wil ry nie koop mens maar baie op 'n slag. Dis heeltemal uit my pad uit so dis bietjie van 'n mission om soontoe te ry. Ek het dit gewoonlik gevries, dan kan dit soos borsmelk vir tenminste 3 maande hou. Maar as ek reg onthou was 20 liter nie eers 'n maand se melk nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #187751 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay, kom ons probeer weer.

First Name: Anina
Last Name: Aucamp
E-mail: ........
User Name: Hasie

Dis hoe myne lyk en dis tog reg.

Sjoe 20 liter melk is bietjie baie op een slag! Het jy dit gevries?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #187747 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie kalbasie, jy moet uitgaan en weer kom inlog as Hasie en jou password, dan sal dit regwees!

As die ander girls kom inloer gaan hulle baie confused wees met wie die chat oorgeneem het :silly:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #187706 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dit werk nogsteeds nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #187704 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek is nie so seker ek kry dit reg nie, ek het alles gedoen wat jy se, en hy tel my op as Hasie onder die mense wat "online" is, maar as ek post sit hy nogsteeds Anina in. Maar ek het nou in die Name deeltjie by die actual post my naam verander, kom ek kyk of dit nou werk...

Hier was 'n plaas hier naby my wat dit vir R12.50 per liter verkoop het, dis net 'n mission want mens koop so 20 liter op 'n slag, anders moet jy elke 3de dag terug ry... En ek het nie plek in my vrieskas vir 20 liter melk nie. Op die oomblik sponsor my ma my met so 2 blikke elke nou en dan, so ek sal maar op die poeier bly tot ons 'n kis vrieskas het... Poeier is ook makliker in die nag, gooi net water uit fles by in plaas van om die hele bottel te moet laat warm word terwyl baba skree...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #187696 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Yay Hasie! Jy het dit reggekry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #187695 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, ampoer vergeet ek om jou te se! "n Man hier in Wolmaransstad verskaf vars bokmelk aan 2 vroue in Johannesburg teen R18 per liter. As jy belangstel, laat weet my, dan kry ek sy nommer vir jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account