christa, jy kan eintlik enige kitspap gebruik soos pronutro, morvite (maak sommer met water aan), of cerelac. ek love die cerelac wat klaar melk in het so dan gooi jy net kook water by. en mens kry nice soorte soos brocolli en mixed veg wat baie lekker is.
ruben is nie so lief vir cerelac nie, weet nie wats sy storie nie.
Carmen, hoop nie ek klink nou stupid nie maar dit klink maar vir my net soos tande. poefdoeke, hoes, soek heeltyd koestering en aandag (wat natuurlik die pyn baie help

) Ek gebruik maar nog altyd Bronkese vir die kids se hoes maar nie seker of daar dalk iets beter is vir hoes nie. Hang nou ook af of dit 'n nat of droe hoes is. Bronkese is goed vir 'n nat hoes. Mens kry mos ook med lemon se cough meds vir krapperig hoes ens.
sterkte hoop sy voel gou beter.
Anina, ek ken nie skydings angs en daai goed nie. kan nie onthou dat ek so iets met H gehad het nie. maar kan beslis wees oor die borsvoeding