file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #183119 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek eet self nie bee nie so ek sakl nie weet waarmee dit gemeng kan word nie. Samantha is mal oor kaas en dit het haar nog niks gemaak nie so eks seker jy kan dit ook gee sy hou daarvan as ek vir haar skyfies kaas gee en sys mal oor die laughing cow drie hoek kaasies

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183117 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, broccoli meng lekker met alles! En dit mash ook maklik! Mare het dit al saam met patats, wortel, butternut of skorsies ge-eet. En soms sit ek sommer flentertjies hoender ook by.

Het een van julle al beet gegee? Ek wil ,maar weet nie met wat om dit te kombineer nie?! En dan sal ek seker snaakse kleur doeke ook kry! :laugh: En kan ons al kaas gee?

Helene waar is jy????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183113 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
nee wat ek koop maar die purity. sy is baie lief vir haar joghurt ook en eet dit darem elke middag so dis een ding wat nie n probleem is nie. maar daai brocceli stink iets vreesliks ek weet nie hoe hou sy daarvan nie. Samantha is ook mal oor vla en soos ek se vleis veral viennas

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183111 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi ek is terug. verniet wol winkel toe gejaag want hul het toe niks wat ek nodig het nie :(

ruben like ook uit ons borde eet. ek het brocolli in die yskas wat ek nog vir hom wil maak, kan ek dit met butternut meng dink julle?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183107 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, Mare kry ook elke dag broccoli gemeng met van sy ander groente en hy verslind dit! Ek kook al sy kossies self, die Purity is so vrek duur, sien nie kans om te koop nie en dit maak hom sommer gewoond aan mamma se kos. En dan eet hy absoluut ENIGE iets uit pappa se bord. Pappa laat hom aan alles proe! Klein klits is mal oor malvapoeding en Parmalat vla!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183096 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
nou is almal weer weg

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183085 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro ek smag ook na 'n goeie boek! Probeer in die aande in die bed lees, maar ek kry nie eers die eerste bladsy klaar nie, dan slaap ek! :blush: So ek is al maande op dieselfde bladsy! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account