file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #183084 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het nog n kombuis om skoon te maak voor Andre by die huis kom en ek weet ook nie wat om vir aandete te maak nie, sal iets moet wees wat gou gaan want andre gaan eers laat by die huis kom want hy is ui bloem toe vandag so hy moe nog terug ry

Christa ek weet nie wa sy wil he nie sy eet net wat sy wil mmar ek gee maar vir haar wat ek weet sy eet dan weet ek sy kry voeding wat sy wel eet is purity se broccilli en cheese pie en genade dit stink en sy dink dis lekker

Samantha wil nie mee juis in haar loopring wees vajnda sy kruip nie en dit het soms nogal gehelp soos die was ek nou kombuis moet skoon maak dan staan sy teen die banke op en val en ek hou nie daarvan nie want sy huil sulke krokedil trane

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183065 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ek is super lui vandag - glad nie lus vir werk siende dat more n holiday is nie

ek is soooo lus om met vakansie te gaan en net heeldag te le en boek lees - maar dis onmoontlik met n baba

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183063 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir die tip oor die tussen 11 en 15 maande vir die dummy wegvat Anina! Ek het juis gedink om dit so op 'n jaar weg te vat. Sjoe jy het omtrent gestres! Claudia klink ook na 'n lekker maklike baba-dogtertjie!

Elise klink of juffrou Samantha 'n smaak vir soet goed ontwikkel het, die dat jy sukkel met groente en goed. Ag dis lekker om te sien hoe hulle na mens verlang!

Helene, glo my ek weet! Ek het van die begin af geweier om te sus. Die ander voordeel was dat Mare nie in my arms wou drink nie. Ek moes hom op 'n kussing langs my of op my skoot neerle, dan sou hy drink. Hy slaap steeds glad nie in iemand se arms nie. Soms mis ek dit om sy ou lyfie vas te hou , :blink: maar meestal se ek dankie dat hy so maklik is! ;)

Mare het nou al drie aande selfs sonder sy bottie gaan slaap. Het dit vooraf klaar gedrink, maar dan wil hy nog nie slaap nie. As hy dan moeg word, le ek hom sonder sy bottie neer en hy slaap maklik! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183059 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
sy is regtig baie vol fimies sy wil nie die groente purity eet nie en ook nie self gemaakte groente nie gee vir haar vleis en sys happy


Samantha is ook nie baie vet nie sys ook maar klein maar ook nie soos Riley nie maar nie baie groot nie laas wat ek haar geweeg het was sy 7.6kg en ek dink dit is so maand terug gewees

nee sy word ook nie aan die slaap gesus nie sy hou nie daarvan nie raak sommer kwaad as jy haar sus ek sit haar op n kussing op my skoot gee haar tiet dan slaap sy sommer maklik

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183046 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
agnee ek moet nou hol, sal maar weer later inloer.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183045 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
xander drink sy melk ini aande - dan sit ek hom is sy kot - hy speel bietjie , kreun bietjie , kerm bietjie en slaap dan self

maar not te damm in die dag - ek dink die nanny bederf hom - hy moet eers bietjie gesus word en dan le ons hom neer terwyl hy nog effe wakker is en dan slaap hy self

probleem kom nou met die sus in die dag - hy raak groot en swaar en kan mos nou sy lyf in allerhande posisies trek - so hy le nie meer stil ens nie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #183041 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Henko was ook Nooit lief vir eier nie behalwe as ons dit in die pan met mayonaise meng dat dit so moeshy is of met boeliebief meng. maar ek twyfel of die kiddies nou al sulke goed kan eet.

en ons het nou die dag uitgeving hy vrek oor gekookte eiers, nie te hard gekook nie.

ruben het al eier geeet maar ek het nog nie spesiaal vir hom dit gemaak nie so sal maar sien wat gebeur as ek dit die eerste keer doen.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account