file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #183040 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, dis snaaks dat Samantha so vol fiemies is. Claudia eet alles en enige iets en soveel soos ek haar voer! Maar mens sal dit nie se as jy na haar kyk nie, sy is mos lekke petite! Nie so petite soos Riley nie, sy vat die koek!

Ons moet bietjie check hoe lyk ons babas se gewig nou teenoor toe hulle gebore is. Claudia was redelik groot by geboorte, maar is nou baie klein. Sy is nie van die groeikurwe af nie, maar is maar onder rond. Sy was 3,6 kg, en is nou seker so 7 kg, sal haar vlg week weer laat weeg as ons Vit A druppeltjies gaan kry.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #183035 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
christa, ek kan dit net sien met die drie manne en hul kruisbande :)

oe nee henko sal altyd tim se baby bly hoor. hy maak my partykeer so kwaad as henko hom roep en hy se: ja baba. LOL seker maar omdat dit die eerste kind is.

Ruben is vrek kielierig en as ons net sy arm oplig begin hy al skree van die lag. en henko love dit om boetie te kielie en op sy maag te blaas! baie oulik.

Shoe elise, is sy al amper 9mnde, tyd vlieg omtrent ne

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #183026 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
petro, Samantha slaap net as ek vir haar bors gee in die dag so slaap tyd kan ek niks doen nie sy wil net nie sonder die bors gaan slaap nie ek ek weet nie hoe om haar af te kry nie

Dankie Christa ek gaan dit probeer sy is baie vol nonsens met wat sy ee maar gee vir haar custard purity en sy eet n groot bottel op soos niks

Kan nie glo sy moet al amper vir haar 9 maande inspuiting gaan nie die tyd het so gou om gegaan

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #183025 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Kan nie byhou nie! Ek tik en as ek post het julle alweer 5 nuwe chats op!

Petro, Claudia slaap maklik oor die algemeen. Eks baie gelukkig daarmee. Ek gee haar melk, sit haar neer en dan slaap sy. Dis nou meeste van die tyd. So nou en dan moet sy bietjie gesus word, maar dan praat ek van 1 keer in twee weke, en ek sus haar vir so 3 min, dan slaap sy. Sy is 'n droom baba!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #183022 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne, dit was tot op n stadium so. maar nou eweskielik is lance n groot seun glad nie meer baba nie. maar ja, op die foto lyk hy nogal huge.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #183016 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lol Gerne! Dan kry ons vir elkeen 'n hoed, pyp en 'n paar kruisbande! Maar ek dink ons moet vir Xander saam nooi, dan kan hulle drie lekker saam brabbel aangesien hulle so lekker lui is! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #183012 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, jy menstrueer nie as jy borsvoed nie! Ek het ook 1 keer my menstruasie gehad en van daar af nog glad nie weer nie. en ek is DEFNITIEF nie swanger nie!

Petro, stefan word aan die slaap gesus. :unsure: dit raak nou n probleem, ek wil he hy moet nou makliker gaan slaap. Maar ons is nou eers weer besig met sleep training vir Lance. Ons het by hom gaan le, en hy moet nou begin om self aan die slaap te raak. sodra hy maklik gaan slaap is dit stefan se beurt. Almal gaan slaap in hul eie bedjies, maar iewers deur die nag eindig almal in ons bed op!

Christa, Gerne, julle weet nie hoe bevoorreg julle is dat hulle sommer net so maklik aan die slaap raak nie. Stefan huil dat die dak lig as jy hom in kot neersit.

Stefan ook nog geen tande!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account