file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #182962 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hulle het vir my gese Samantha is tande vat langer omdat sy n bors baba is dit vertaag die tandjies bietjie maar dit is niks om oor te worry nie di sal met tyd kom maar ek meen al die ander babas het al so te se hulle eerste tandjies en sy nog nie

ek het al die dummy vir haar gegee laas week maar sy dink dis n speel ding en dhaal hom dan uit haar mond uit en gooi hom weg so sy wil hom nie he nie en dit pas my

ek het al vir haar scramble eier gemaak maar sy gril daarvoor en sy gril vir meeste van die groente en purity ook sy hou wel van wholewheat en bannana pap dis n nr 3 pap maar sy wil deesdae nie baie eet nie ek dink dit is hoekom sy so baie drink in die nag en toe drink sy bottel in die nag nie bors nie so ek weet nie meere wat om te doen nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #182950 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lol vir daai snotspulletjie Helene! YUCK!!! Maar ek stem saam, dit werk beslis!

Mare het al 2 tandjies. Te oulik! En hy is baie lui! Sit darem al, maar verder niks. Het gisteraand toe ons hom op sy magie draai, so ruspe beweging gemaak. Hulle druk mos die boudjies so in die lug. En toe ek sy kniee onder hom instoot het hy gegil van die lag! En vandag Sondag af is ek "mamma" en pappa is van gister af "pe". So ons vorder lekker stadig maar seker!

Elise, ek gee vir Mare 'n dummy, maar net wanneer hy moeg of honger is en ek so oomblikkie nodig het om sy kos of bottel klaar te maak. Ek hou ook nie daarvan as hierdie groot kinders met dummies rondloop nie.

Lyk my borsbabas drink meer in die nag. Mare drink so 19:30 sy laaste bottel en dan slaap hy deur tot so 04:30 wat in elk geval ons opstaantyd is. Ek gee in die aand vir hom eier om te eet, nou slaap hy soos 'n droom! Ek dink die bottel alleen was nie meer voldoende nie, sy maag het vaste kos nodig gehad!

Carmen jou sinus washer klink na 'n oulike tool! Waar het jy dit gekoop? Bly julle het Roxette so geniet!

Helene mensig Lance was 'n haastige mannetjie! Ek kan verstaan dat jy vir Stefan so geniet! Nou kan jy elke stukkie ontwikkeling beleef en geniet! En is dit pret . . . . . !

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #182943 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek sukkel op die staduim met melk so die boobies is eintklik net n dummy op die oomblik en sy suig lank en hard so my tepels raak nogals seer dis hoekom ek haar wil af haal

Jong ek weet nie wat aan gaan nie meer ek glo nie eks swanger nie ek is nou al meer as 5 maande sonder my maandstopndes en nou kom die toetse neg uit maar daar gebeur nogsteeds niks was al by die dr hyt my hormone getoets skuoldklier getoets en ek weet nie eers wat nog nie en als is normaal so ek weet nie wat om meer te dink nie maar ek dink nie ek is swanger nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #182942 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
hier is die boeties in hul matching pj broekies

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #182939 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
aangesien ek nooit hier is vir foto friday nie. Foto'tjie van die boeties met hulle eerste 'matching' klere. n vriendin het vir elkeen n pj broekie gemaak.

Gerne, daai rooi mussie is so oud soos die berge. ek het dit in my skoonma se huis gekry toe sy oorlede is. Dis al hoedjie wat hy op sy kop hou, ek soek al so lank n nuwe gebreide hoedjie. Kan nie wag vir hulle Fairy Head hoedjies nie. Die rooie, het gate in, maar dit pas so mooi by sy pakkie. ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #182934 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
So verskil almal seker maar Gerne maar ek hou nie daarvan nie

Ruben is gelukkig om die 1 tand al te he soos ek se lyk of Samanha sukkel

Kayla lyk te oulik met haar 2 tande

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #182929 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise: Ek stem met gerne. as jy streng genoeg kan wees, vat n mens vinnig die dummy af. Ek glo jy is n mamma met deursettings vermoe.

Lance se bottel was sy dummy. Hy't sommer die lee bottel loop en suig. Ons het dit binne n dag weg gevat. Die bobbejaan het dit gevat. regtig hy glo ons 100%. (ons het in n pas gery toe sien hy n bobbejaan)

Maar ja as jy dit nie wil gee nie, is dit jou besluit. Ek glo net dat n dummy n kind rustig kan maak. dit beteken nie jy's n slegte ma of iets nie. Maar aan die ander kant moet jy ook hierna luister: Stefan drink die dummy, maar word ook nie sonder boobie aan die slaap nie! As hulle mamma se tietie wil he, dan wil hulle hom he.

Hoe gaan dit met jou nuwe swangerskap?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account