file Oktober mammies 2010

15 years 4 months ago #182921 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
elise, dis nie regtig so vreeslik moeilik om die kids van die dummy af te kry nie, dit hang maar net af van ouer tot ouer. party ouers se dis moeilik maar hul kan net nie deur druk nie en los dan die kids om tot wanneer dummy te drink.
henko het 2 aande gesukkel om te slaap toe is dummy weg, en hy was 1.
wens ruben wou dummy drink LOL maak dinge baie makliker (en hulle lyk tog vir my cute as hul so klein is met die dummies :) )

Helene, nou is ek sommer naar net om te dink aan die snolliies in my mond :woohoo: maar ja, ek sluk dit tog nou so ja!

Ruben het 1 tand en die ander een staan so knop. hy sit, vat baie mooi as mens iets vir hom hou en natuurlik dadelik mond toe :) maak al geluide wat wil klink soos mamma en brabbel dan baie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182914 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek kan sien hoekom jy Stefan sy stadige vordering geniet Samantha kruip en sit al van 5 en nhalf maand af en dit kan woes gaan partykeer

Helene ek hou ne nie van dummy nie mens sukkel jou gat af om die kids van dit af te kry en ek bedoel niks teen iemand nie maar die lyk nie vir my mooi as n baba wa al kan loop met die dummy in die mond is heel dag nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182908 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina ek stem saam, as ek praat van 'goed slaap" het stefan net 2 keer gedrink. Is dit maar hoe bors babas is? Ek bly by my standpunt dat bottel soveer makliker is!

Jammer aan almal wat grillerig is. Gerne ek moet nou die sout water ding verduidelik. (stap-vir-stap-verduidelik, deur Robbie Wessels) :laugh: Ek vat n halwe teelepel sout op n koppie lou water, tap sommer by kraan. Gaan alleen badkamer toe, gooi bietjie van die water in jou hand, druk een nuesgat toe en snuif die water op die die ander neusgat. Jy moet SNUIF, tot die snollas by jou mond uitkom. Sorry, dis jiggie. Snuif en blaas jou neus tussen deur. dis n grillerige storie en iets wat jy net in jou privaatheid kan doen.....

Het van die kids al tande?? Stefan het nog niks. Ek moet weereens bieg, ek geniet sy 'stadige' vordering vreeslik baie. Toe Lance by 6 maande kom het hy gekruip, nog voor hy ordentlik kon sit en van daar af het alles so vinnig gebeur, teen 10 maande het hy al gestap. So ek geniet nou vir Stefan ekstra baie!! Klink my Claudia + Riley is die vinnige kids onder ons.

Wat? Elise, is jy gekant teen die dummie??? but why?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182897 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ek sien ek is darem nie die enigste een met n woelwater want sjoe Samantha is besig ek kom nie by al my dinge uit nie. sy het ook al baie geval en haar kop gestamp en ons huis is net teels so dis dalk bietjie baie seer maar so leer hulle en dis deel van groot word. sy het nou geleer as sy teen haar loopring op staan kan sy met hom loop sy ja dis maar n hart stil staande storie vir my

Samantha drink MAM bottels en is nog al die pad op tiet nr 1 sy verstik as ek tiet nr 2 vir haar gee

Ek dink sy sukkel bietjie met die tande want sy is deesdae baie misluk en slaap glad nie goed nie sy gaan slaap 7 uur dan is sy 10,12,2 en 4 uur wakker dan drink sy elke keer n vol bottel ook nou gooi ek maar bietjie tenston in haar eerste bottel maar dit maak nie n verskil nie

Julle ek wil haar nou van die borsvoeding afhaal maar ek sukkel ek wee nie hoe nie, sy wil nie sommer gaan slaap as ek nie vir haar n boobie gee nie en ek gaan beslis nie die dummy vir haar gee nie soos julle weet is ek gekant daar teen so dis nie n opsie nie wat stel julle voor ek doen?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182811 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Gerne, eks bly jy voel beter.

Hoop dit gaan goed met julle! Ek het actually gisteraand redelik goed geslaap, maar voel vandag soos iemand se ou vloerlap. Ek wens ek kon net in die bed klim en daar bly...

Lekker dag, ek sal later weer inloer.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182800 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Marsa is welkom hier, ek ken haar baie goed, was saam op skool en sy is een van my beste pelle se niggie :woohoo:

Anina, ek moet eerlik wees, ek het nie 'n goeie geveol gehad oor die werk nadat jy weer met die baas gepraat het nie...so ek is bly jy het besluit om dit nie te vat nie ;)

Siestog vir die blou oog, Riley se blou kol op die wang het darem nou genees. Riley het nou weer 'n lekker hoes ontwikkel, so ons dr maar met 'n hoes stropie.

Hallo Helene, lekker dat jy kom inloer!!

Ek het darem so 'n sinus washer wat help met die sout speol. Jy gooi die mengsel en dan druk jy die ding in jou neusgate en hy druk die water op en spoel, dis bietjie makliker!

Roxette was 'n absolute fees :woohoo: Ons het lekker gekuier en die konsert was great!!!

:woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182764 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more

ek voel vandag bietjie beter, nie meer so siek nie maar die sinus loop maar nog.

dankie christa, kan nie wag om vanaand te begin nie!

anina, LOL jou kids gee jou gryshare! hoop ou C'tjie is okay. As mens 'n waaghals wil wees moet mens seker maar die pyne vat of hoe :)

Ruben was gisteraand so soet, hy het mooi geeet en lekker gesit en speel. hy het so paar happies van mamma se boontjie/groente/vleis mix sop geeet! En henko sommer 'n hele bak want hy vrek oor sop. Ek het vir Ruben soppies ingeskep vir middagete en daar is verskillende bone in so hy eet mooi gesond vandag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account