file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #182554 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo moomies. ek kom loer gou in, want ek wonder so baie hoe gaan dit met die babas!

Gerne, jou post klink soos om swangerskap posts oor die sinus. Jy moet sout water snuif. weet jy hoe? ek belowe jou, jy sal beter begin voel. My ma wou my ook nie glo nie, toe MAAK ek haar dit doen en nou vertel sy net vir almal om soutwater te snuif!

Stefan sit ook mooi sonder support. Hy waai tatta en het laasweek begin handjies klap. dit is so dierbaar, ek wil hom net opvreet! Hy drink nog al die pad tietie. Ek sal maar borsvoed tot 2. :P

hoe gaan dit met julle? ek wil net nie al die deurslaap stories hoor nie. want stefan het nog nie 1 nag deur geslaap nie!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182535 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
christa, dankie vir die raad, ek sal nou enige iets probeer. moet net gemmer kry. dit is nie lekker om heeltyd so sinus te sluk nie.

Shoe Mare het omtrent goed geslaap ne. jy is seker lekker uitgerus. lyk my hy gaan ook 'n lekker nagkind wees wat sommer lekker slaap as hy groter is.

is die kids almal gesond? ek sien die skole is nou weer vrot van die siektes en verkoues.
as ek net dink watse hel ons met henko deur is op die ouderdom wat ruben nou is voel dinge nou vir my so rustig. ek voel sommer net gelukkig en gerus want behalwe vir die hier en daar borsies en loop neus is alles darem nog okay. geen gestress en hospitaal sake nie.

shame julle 'n ander pampers mammie vriendin se baba dogtertjie is al vir 9 dae in die hospitaal oor haar bors (RSVirus) en hulle sukkel steeds om haar asemhaling reg te kry. voel so jammer vir haar. sy is 1 maand jonger as ruben.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182532 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More, more!

Carmen ek hoop julle naweek en show was fantasties! Ek sien jy en Melody was soet mammas wat mooi oorgeskakel het met die groter tiete!

Ai Gerne, dis aaklig! En mens voel mos of jy doodgaan met 'n kopverkoue of sinus! Ek het vir jou 'n ou boere raat, maar ek moet jou waarsku dit laat jou neus vreeslik loop. Dit laat al die gagga slym uitkom, inplaas daarvan dat dit vaspak en ontsteking veroorsaak. Jy meng gelyke hoeveelhede kaneel, borrie en gemmer (die droe speserye in die botteltjies), dan drink jy elke halfuur 'n halwe teelepel hiervan in 'n koppie kookwater so warm as wat jy kan. Die smaak is vreemd, maar darem nie so erg sleg nie. Help antihistamiene nie om die slym produksie bietjie in toom te hou nie? Bly Henko se film debuut het so goed afgeloop! En yay vir Rubentjie wat so soet was! Jaloers is ek op die pap en kaings! Dis iets wat bitter skaars is! LEKKERRRRRRRRR!!!

Sjoe Melody so sit ook met werks-besluite! Hoop jy kry goeie aanbiedinge! Pas daai ou loopneisie mooi op!

Ons naweek was redelik rustig. Mare het nou al 2 maal roereier ge-eet en is mal daaroor! En hy slaap soos 'n absolute droom! Sommer van 7uur tot halfvyf! SONDER sy 10uur bottel! :woohoo: Het net vanoggend so half2 gehuil vir sy dummy, toe slaap hy verder! Ag en toe kry hy gisteraand sy eerste kopstamp! Het op pappa se arm gesit, die het hom misgis met my ma se wasgoed-draad se hoogte, toe tref Mare se kop die paal! Hy het gehuil asof hy vermoor word, maar het kort daarna alweer gelag en gespeel. En pappa het so sleg gevoel! Se net aanmekaar askies!

Hoop almal het 'n heerlike dag! Gerne voel gou beter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182481 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

ek is so siek en VROT van die sinus. dit wil my net nie die keer los nie. ek was laas week erg so die naweek is my bors erg geaffekteer. my bors is nou toe, ek sluk nogsteeds net snot maak nie saak hoeveel goed ek gebruik nie, dit wil nie weg nie :( ek voel regtig goor vandag.

Ons naweek was baie lekker, ons het saterdag gegaan vir henko se shoot vir 'n musiek video, dit was nogal nice maar hy gaan maar so 2 of 3 sekondes in die video wees LOL dis darem iets ne.

ruben was baie soet die naweek ons het nie van hom geweet nie. hy sit ook nou baie mooi en sonder ondersteuning of om om te val.
hy was baie moeg gister, het omtrent die hele middag geslaap, eers 6uur opgestaan en 7 uur toe sit en vryf hy weer sy oe toe gaan slaap hy weer.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182284 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello-shoe het n rowwe aand gehad gestraand- kayla was wakker van 1 tot 2:45 en toe ek finaly weer le kon ek vir lank nie slaap nie en toe ek well ani slaap raak het ek nag merries gehad van inbrekers ens. Dit was erg toe kruip ek sommer onder Eddy se arms in en toe slaap ek lekker...tot hy my 5:30 wakker gemaak het met n koppie koffie, reeds aangetrek en gereed vir werk...

Sy het oki lekker gelsaap deur die dag nie en het toe nou vannaand al met na 7 gaan slaap. Bietjie loop neus-ek hoop regtig nie sy gaan weer siek word.

Anina, ek bid saam met jou dat jy die regte besluit maak- ek voel ook family moet 1ste kom...so so n besluit kan maar moeilik raak.

Sies dat julle almal vir my lag- ek het glad nie gedink dit was baie snaaks nie-behalwe meskien toe ek kayla se onderste bo gesiggie gesien het-ha-ha.

Kayla drink omtrent tussen 80 en 150ml deur die aand- so ek dink nie ek kan dit uitskakel nie,maar sal sien wat die sister maandag aand se...

Well die manager van die ander comp waar ek gegaan het vir onderhoud het my guster laat weet dat hulle vir my n offer wil maak, so ek wag maar om te hoor. En my manager het my vandag ingeroep want hulle het n klient waarmee ke gewerk het vandag gaan sien oor n nuwe projek, en die klient was apparently so happy met my dat hul die projek vir ons gaan gee,met die voorwaarde dat ek dit moet doen-sug...daar gaan my half dag drome!!!

O ja-kayla is op no 2 tommy tippee tieties.

Geniet julle naweek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182259 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Skies weer rowwe dag gehad!

Ons gebruik die Avent en MAM bottels, ek gebruik die no 3 tiete nou, so het met tyd die groter tiete aangeskaf.

Riley drink party nagte bottel, ander aande nie...partykeer vat sy so 5 slukke dan is sy klaar, maar sy drink darem nog haar 3 bottels deur die dag..so ek glo dis reg?

Julle moet 'n baie lekker naweek he! Ek sal probeer inloer oor die naweek, anders chat ek eers weer Dinsdag, want ek is mos Maandag met verlof!

Baai :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182248 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker naweek almal. Ons gaan more bietjie by Oppiplaas n bulletjie breakfast eet met pap en kaings, hulle maak nie beste!
En ons gaan haal vir ezara more oggend - niggie, en sy slaap oor by ons so dit gaan lekker wees!

C u's on monday!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account