file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #182240 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het ook Checkers bottels.

Lekker naweek almal!

O ja, Elaine baie geluk met jou verjaardag! Geniet dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182231 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het ook nog nie ander tiete gekoop nie, dink ook nie ek gaan nie want meeste van my bottels is checkers bottels en hulle is one size. dis net die tommee tippee wat dink ek 0-6mnde is.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182223 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Petro, ek het nog nie eers no.2 tiete vir Mare gekoop nie. Hy lyk nog tevrede met die no.1's. Gebruik ok Nuk bottels. Xander het sy ou tiete nou lekker ingedrink en die ander voel nie so lekker nie! Mare gebruik ook nog steeds sy no.1 dummy. Van die cheapie bottels wat ek het, het nie eers verskillende groottes tiete nie, en hy drink met dit ook sonder probleme. So, ek weet nie of mens dit nou moet verander nie, maar ek het nog nie. :blush: Sal ook graag wil weet.

Gerne ek gee die 10uur bottie, dan is ek amper seker dat ek nie 2uur hoef op te staan nie. Hy slaap dan tot minstens 4uur die oggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182200 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ek kry gou n vinnige tudjie om n paar sinne te tik

gerne - ek wou ook sy aandbottel wegvat -maar pediater het gese dis normaal tot minstens 9 maande al eet hy 3 etes per dag

gou n vragie - ek gebruik NUk bottels - het julle toe babas 6 maande was groter tiete gekoop ? Xander wyer om die melk te drink as daar n 6 - 12 maande tiet op die bottel is , maar hy verslind dit met die kleiner tiete. die gaatjies is dieselfde grootte

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182103 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ai anina, dat jy nou in so moeilike situasie sit. my opinie... ek is 'n familie mens en tyd saam my gesin is vir my belangrik, so ek sou dalk nie. ek weet familie is ook vir jou belangrik dis hoekom dit so moeilik is. ai man ek dink aan jou en sterkte met die keuse.

Christa, dis seker omdat jy so lekker geslaap het dat jy vandag so flou is, werk mos maar partykeer so. klink mare is besig om 'n lekker roetine te kom, jou moet dalk nou probeer om melk in die nag heeltemal weg te vat want as hy net 50ml gedrink het was hy nie honger nie, dalk net dorsies?

ruben was gisteraand nogal dors hoor. hy het baie water gedrink deur die nag.

ek kan nog nie sy nagbottel weg vat nie, hy eet nog nie genoeg nie, selfde soos Kayla, sukkel ook maar en knyp daai bekkie lekker toe.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182097 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, dis 'n baie ernstige besluit wat jy moet neem! Ek gaan nie eers probeer raad gee nie, sal net baie ernstig saam met jou bid vir 'n antwoord. Baie sterkte!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182094 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Ons het weereens 'n goeie nag gehad! Mare het geslaap vanaf 19:30 tot 05:30 met 50ml melk in sy slaap so 21:30. Maar glo dit of nie . . . . . Ek is stokflou! Weet nie wat gaan aan nie!

Elise goed om jou 'n slag hier te "sien"! Kyk altyd jou fotos op fb, Samantha is pragtig! Jammer jou man is so ver! Toemaar, nog een slapie!

Carmen klink of dit rof gaan! Hoop nie dis te erg nie! Sterkte! Sterkte ook vir jou vriendin met die geboorte! Bly jou ticker werk weer! Nou kan ons lekker tred hou van die kleingoed se verjaardae!

Melody, lekker vir jou gelag! Toemaar almal kan nie die eksperimenteer tipe wees nie, dit sal die ou wereld darem baie boring maak! Shame, nou weet jy jy is BAIE SPESIAAL! Selfs al wys sy dit nie altyd nie!

Gerne, jy beskryf sommer vir Mare ook in die oggend! Hy maak sommer mens se dag as hy so vriendelik is! Siestog hoop die brand is gou weg! Dankie tog vir goeie boudsalf!

Lekker dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account