file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #181479 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Melody

'n ticker is die ding onderaan jou boodskappe met die prentjies wat die ouderdom wys ens.

Anina, baie bly, het gesien op Fb gisteraand dat dit baie goed gegaan het!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181466 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!
Ek sal nou nou as ek voor my pc is vir julle meer kom vertel oor my onderhoud. Maar dit was great.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181448 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Wat op aarde is n ticker?

Julle ons is nou baie besig by die werk-het nie eers vandag kans gekry vir eet en ekt selfs bietjie werk huis toe gebring...

Julle-dit lyk of no 3 nou hier is- mAar dis bo,maar nie een van die voor tande nie-enetjie langs dit...

Hoe ver is Klerksdorp of Porch? Sal die visit die mans insluit?ek het gehoor daar is apparently n oulike mall in Porch-mooirivier mall...

Carmen en Anina Riley en Claudia is oulik man- Riley lyk so stout, kannie help om my man hulle fototjies te wys nie...hy skud net sy kop...regte klein rakkers

Dit was nie weer n regte photo shoot nie- Alberton City het n kompetisie-cutest baby in the south- entry is R150 dan neem hulle die fotos en gee vir jou n cd en 10 prints en die babas gaan in die plaaslike koerant verskyn- so ek kon nie resist nie-dink dis goedkoop vir wat jy kry...

Anina hoe was die onderhoud?

Christa, ek stem-ek kom by die huis dan is dit bottels was, honde en kat voer, sak pak vir vlgende dag, Kayla bad en voer-self bad ens ens ens-kan nie dink waar ek kook moet inpas op hierdie stadium.

Kayla vruif ook haar oe as sy moeg is,maar baklei ook daarteen-dis eintlik partykeir net te oulik-haar ogies val toe en dan trek sy dit weer oop-so loer-loer!

Ek stem saam Carmen-selfde hier-was my hele lewe lank blond tot ons hiernatoe getrek het toe ek 17 was -my hare het effe donkerder geword toe ek 19 was-ek het ander klere probeer,maar aan die einde van die dag verkies ek die blond

Stefen swem te oulik- en dit vir so n klein meneertjie-te pragtig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181390 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
het die code in HTML formaat gecopy en dan gaan ek na edit my profile en paset dit in daai boksie, maar niks gebeur nie, aai ek is alweer agter!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181384 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
hi

ek het nou weer 'n ticker gaan maak, maar help net gou weer, ek het nou die code d=gecopy, dan moet ek dit nou weer paste in my profile boksie, help asb!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181382 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
hi

Die vel rondom Riley se ogies word so rooi en sy begin oe vryf as sy moeg is, en sy het so glazed over look in die oe :laugh:

Maar nee, dan fight sy eers die slaap bietjie, sit partykeer so en wieg so moeg is sy, maar wakker bly sal sy! LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181376 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, die kiddies is pragtig. shoe stefan se hare is wit ne! pragtig.
Hoe het die onderhoud gegaan? exciting oor die hypno birthing klasse!

Shoe christa, jy klink vrek besig in die aande

Doen julle babas iets om te wys hulle is moeg? Ruben vryf sy ogies dan weet ons, jaag hom bed toe :) dis so lekker want as hy dit doen weet ons dadelik hy sal nie sukkel in die kot nie, hy sal slaap.

ek dink ook 'n kuier daar kan werk, ek weet net nie watter naweek ek gaan vry he nie :(

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account