file Oktober mammies 2010

15 years 4 months ago #181849 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
oja christa, hoe het jy vir M die eiergeel gegee? gekook of iets?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181784 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe Anina dit klink great! Jy is nou die regte ouderdom om so skuif te maak! Dis drasties, maar jy sal dit kan doen en die hele Afrikaans-sprekende mark wag net vir jou! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181728 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, dit klink nice. ek is bly jy is opgewonde daaroor.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181616 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi, ek is vrek besig vandag!

Die onderhoud gister was great. Nie net is ek so te se aangestel nie (wag nou net vir die grootbaas om my te bel en dit te bevestig) maar al my vrae is beantwoord.

Ek gaan internasionale beurse soek vir kids, hoofsaaklik om in VSA te gaan studeer. Ek het nie mooi verstaan hoe maak mens geld daaruit nie, maar nou verstaan ek... Dis 'n huge besigheid. Ek gaan na skole se "careers days" toe gaan, daar presentations doen en kids kry om aansoek te doen vir beurse. Dan gaan sien ek hulle ouers van die kids wat beurse sal kan kry en doen 'n presentation vir die ouers. Die ouers betaal my R400 vir die presentation (ons mik op ryk mense...). As hulle dan belangstel daarin, sluit hulle by ons aan. Om by ons te registreer kos baie, en ek kry helfte van die geld. As ek een kind per maand opsign, is dit reeds helfte van my huidige salaris gecover!! Dan moet ek die kind inskryf vir SAT toetse en hom voorberei daarvoor. Hulle betaal my vir die voorbereiding en dis baie meer geld as normale ekstra klasse. So as ek een kind per maand opsign, sal ek my huidige salaris defnitief cover saam met die voorbereiding. Dan skryf hulle die toets en ek gebruik die uitslae om die beurse te beding.

Die ou saam met wie ek gaan werk, se hy maak tussen R4000 en R12000 per dag. Maar hy werk insane ure, het geen familie nie so hy kan. Ek het dit duidelik gemaak dat ek nie sulke insane ure kan werk nie, en dis fine met hom. Aan die begin gaan ek hom net help, en dan later by hom oorneem want hy wil aftree. Maar teen daai tyd sal ek nog 2 of 3 mense onder my moet aanstel, want daar is geen manier dat ek met 'n familie al sy werk sal kan oorneem nie. Plus hy het nog glad nie Afrikaanse skole getarget nie, so hy wil he ek moet dit doen, en hy se daar is reeds te veel werk vir hom om te handle.

Hulle hoofkantoor is in die Kaap, en hulle gaan my binnekort Kaap toe vlieg vir 3 dae om training te gaan doen. Weet nog nie wat ek met die kids gaan doen vir die 3 dae nie, maar die oumas sal maar bietjie moet help.

Sal weer later kom inloer, ek vat nie grond vandag nie, want my kop is nie by die werk nie.

Lekker dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181545 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja Melody, ek dink dis 'n great deal wat jy met die fotos gekry het! Regtig goed en daai fotos is baie mooi! Ons sal jou help om ook 'n ticker op te sit. Dit wys hoe ver Kayla van haar verjaardag is. Eintlik kan dit klomp goed wys, jy moet net die inligting gee. Daar is vir huweliks-herdenkings, verjaardae, diete, en so aan en so aan . . . . Gaan kyk by www.lilypie.com

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181541 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeie moer julle kekkelkouse!

Anina het op fb gesien dit het goed gegaan. Kom vertel, ons brand van nuuskierigheid! Stefan lyk so cute op sy swem fotos! Mensig maar dit gaan rof daar by julle! Gelukkig het julle puik sekuriteit, maar ek sal ook onrustig wees! Sterkte!!!

Klerksdorp is so net minder as 300km vanaf Pretoria en so 200km van Johannesburg. Op hierdie stadium is die pad verby Soweto die beste om te ry, bloot omdat dit die minste gate het! :blink:

Mare kry sulke verlepte ogies, wat hy vreeslik vryf. En hy raak so rooi onder sy wenkbroutjies. En dan om alles te kroon begin hy so liggies kreun. Dis so oulik! En natuurlik veg hy en Klaasvakie ook elke keer, sit net soos Riley en wieg en rek daai twee ogies op om nog iets te kan sien! :laugh:

Ons het 'n goeie nag gehad! Mare het sy eerste eiergeel gisteraand gekry, daarna 100ml melk gedrink en toe deurgeslaap tot 04:20 vanmore! :woohoo: Mamma se ou engeltjie!

Carmen jy moet die "forum" ticker vat. Dis die een wat begin met "URL".

Lekker dag! Ek gaan gou Klerksdorp toe, gesels later weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181517 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Melody... chat jy nie al 15maande saam ons nie???? en jy weet nie wat ;n ticker is nie... :ohmy: :laugh:

Carmen, ek sukkel ook maar altyd met watter kode dit is maar try maar een vir een copy en dan paste in jou profile - kyk of dit wys en try dan maar weer :)

Agnee my fb wys nie altyd almal se status updates nie, ek mis baie :) Bly dit het goed gegaan anina.

ons het 'n lekker nag gehad, ruben het 3:30 wakker geword vir sy eerste voeding en toe weer geslaap.

Melody, R150 is nie baie vir sulke mooi fotos nie ne. sterkte met die kompetisie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account