file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #181061 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Riley
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181057 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Gerne, baie cute foto, jy kan regtig baie trots wees op jou 2 mannetjies! :)

Aaai, regte klein klits! Maar soos jy se, nebulise maar eerder....net vir in case.

Dankie Christa, het lank my hare so donker rooi gedra en baie baie lank, maar dipe binne is ek 'n blond en sal altyd een wees, so ekke gaan maar stick met die blond!

Gerne, die kaartjies was R375.00, glad nie bad nie!

Melody, Kayla is pragtig, sy lyk geniune soos 'n afdrukkie van jou! Maar ek stem, vat maar eerder na iemand wat kan kyk of alles reg is!

Hier nog fototjie van my "ander hare".
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181048 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
www.moomie.co.za/forum/34-easter-picture...e--happy-chappy.html

Stem asb vir ruben julle! (if you want to of course :)) dankie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181041 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more mammas

Melody, jy is SOOOO lucky om kossies te kan koop. ek sou dit ook gedoen het as ek die opsie gehad het hoor :P Dis so maklik.

Het julle weer 'n photo shoot gedoen? ek het die fotos op FB gesien. sy is so mooi dogtertjie. ja dalk moet jy daai dokter gaan sien, dalk help dit baie.

so ek lyk vanoggend soos 'n blaasoppie, my oe is geswel en ek het 'n koorsseer op my lip :(
gisteraand gaan slaap henko all well and good en skielik hoor ons net die nag 'n kroep hoes. o my genade. wie ken dit? dit klink soos 'n blaf, vreeslik droog. wel hy was as baba in die hospitaal oor kroep so toe gaan daar net rooi ligte aan. ons het hom behandel en toe kan ek nie slaap nie, le net heelnag en dink wat gaan ek vir my baas se, hoe aaklig dit gaan wees in die hospitaal ens. :blink: Vanoggend staan hy weer sy happy self op en raai wat, hy hoes aspris want lyk my hy like nou die klank wat uit sy mondjie uit kom. klein klits, hy het my so laat stress. Hy is okay, net vir my so vreemd dat hy so skielik so vreeslik lelik begin hoes het. regina gaan hom nou vandag nebulise en maar aspelone om sy bors oop te maak en hoes stroop gee

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180968 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello julle

Gerne, ja ek wind nog vir Kayla, veral deur die aand as sy wakker word. As ek haar neer sit is sy onrustig dan tel ek haar op en walla - B.u.R.P en so gaan dit...
Anina, ek dink ook nie dis normaal nie...weet nie meer so mooi nie. Daars n baie goeie clinic nurse by Benoni, ek wil gaan sien wat sy te se het. My vriendin se suentjie, slaap van 6 tot 6 en sy se dis te danke aan die nurse...

Christa ek glo ook voor n mens weer kyk is als weer reg en n mens kyk terug op al die dinge as Faint memories...

Ag toggie Gerne, dis n oulike foto...te kosbaar!

Anina, hoe oud is Stefan nou? Te oulik hoe hy julle roep om te kom speel...

Ons was ook nie vol fiemies met kos-moes eet wat vir ons gegee was...

Julle, ek is die luiste vrou in die wereld- ons kantien by die werk maak mos home cooked meals daagliks- so ek bestel maar daagliks vir my en Eddy en vat dit huis toe vir supper...sal dit seker nie kan doen as Kayla nou uiteindelik saam met ons eet nie.

Lekker aand almal!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180908 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
o ja, carmen... baie jealous hoor, wens ek kon. wat is die kaartjies se pryse???

LMGA, ja christa, ek onthou ook daai tafel storie :)

hier is 'n foto wat ek saterdag oggend vroeg geneem het. ruben het met sy bumbo in die kot gesit toe wil henko ook vreeslik graag met sy stoeltjie daar binne sit :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180905 by Grenaat

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account