file Oktober mammies 2010

15 years 4 months ago #180632 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
goeiemore.

shoe ek het bietjie min geslaap gisteraand. ruben se tand maak hom baie seer. so ek was baie op, gaap !

Helene het nou die dag vir my gese sy mis ons baie maar sy sit maar baie min voor haar rekenaar en as sy doen is dit 'n vinnige fb. maar sy stuur groete en se sy mis al ons chats en raad :)

Melody, jy moet dalk vir K growwe goed in haar hand sit, soos daai bedouir koekies, hulle het mos 'n redelike growwe struktuur (voor hul pap word) dat sy haarself gewoond maak aan die grofheid. Wat is die probleem met winde? moet jy haar nog burp?

Petro, bly jy het beter geslaap. die inslaap dames help baie ne!

ons het gisteraand 'n talk met regina gehad en sy wil nie he ons moet vir henko skool toe stuur nie :) sy se dis te laat en dis nou te koud. So ek gaan nou net naweke die wasgoed doen en dan se sy sal sy okay wees. sy gaan ook nou elke dag vir 'n uur vir Henko skool gee sodat hy kan begin leer om stil op sy alie te sit en te leer.

En ons het besluit die tv mag nie meer aan voor 7:30 die aand nie. ons het so lekker tyd gehad gisteraand, carika se cd opgesit en lekker gespeel!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180608 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo naand en dumela

wow anina - jou dogtertjie gaan binnekort rond hol en

president riley kort op haar hakke

julle moet trots wees op julle dogtertjies

en wat wou meoldy - jou kayla het eerste tande gehad - so sy is glad nie agter nie. en die ander twee is petite dogtertjies - so lig om hulle eie gewig rond te dra

gerne - sterkte met die besluite wat julle moet neem - dis aaklik

christa - wat hoor jy verder van die pos

ons het mos n inslaap nanny vir Xander - sy kom van Zimbabwe af en Xander is mal oor haar - sy praat proper engels en is baie baie goed opgevoed en goeie beginselvaste mens. ek weet nie wat ek sonder haar sal doen nie - sy kyk so mooi na Xander en maak die hele huis skoon, was en stryk ens. ek is baie dankbaar vir haar

ek hoop regtig ou xander pander se hare groei vinnig terug - hy lyk skoon vir my soos n ander seuntjie.

wow nog se - ons het gisteraand sommer BAIE beter geslaap - dele tussen bottels was xander uit soos n kers. hy gaan slaap mos nou self in die aande - bad, storie bottel en dan indie kot - hy raak binne 20 min self aan die slaap

het nou lekker grey's anatomy gekyk - wag nou vir brothers en sisters !! ek oorweeg dit regtig om n pvr te koop, want ek party aande te moeg en anderkere besig met xander

ja waar is al die ander moomie geselsers ?? ralmarie en elaine klets heerlik op facebook. janine het verdwyn ens en helene kook stoom

ok julle maters - lekker aand - ek dink ons moet werk aan n kuier - wat ek ook kan bywoon - dis nou tyd dat ek julle ontmoet

lekker aand

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180607 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe,maar julle het lekker gepraat vandag!

Petru, Xander lyk oulik man-niks om oor sleg te voel-hys n seunrjir, gaan nog baie so kaal kop wees in die toekoms!

Carmen, geluk met Riley se verslag...klink regtig of jy n future presedent daar het...

Anina, shoe Claudia laat ook nie op haar wag nie, julle dogtertjies laat my klein mensie sleg lyk...sy volg meer in die ou seuntjies se voetspore.lol

Christa, ek voel jou pyn- Edward het nou vir my n present bestel-ek weet nie wat nie..lmga. Hy se moedersdag sal nooit weer die beter van hom ky nie.

Gerne-sterkte met die skool-dis heel moontlik vir die beste. Hy sal meer leer as om net by die huis te bly.
Die rekkies is darm maar snaaks lmga.

Ons het ook net n huis hulp 1 keur n week- sy maak skoon en stryk-ons doen self die was goed.

Aai julle-kayla eet darm nou bietjie beter- sy hou nie meer haar mond so bot toe nie, maar wil niks eet wat nie waterig is nie-lumpy kosse maak haar opgooi. Sy geniet naartjies verskriklik, maar ons gee dit vir haar deur n sif. Seker dit sal reg kom...net nie seker wanneer nie.

En glo dit of nie ek sukkel steeds met winde...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180606 by Dragonfly

15 years 4 months ago #180545 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro, Xander lyk glad nie sleg nie, dis eintlik cute man. Die haartjies gaan een van die dae terug wees.

My ma het vir Claudia 'n klomp 6 tot 12 maande klere gekoop, maar dis way te groot vir haar. So sy swem maar so bietjie in haar kleertjies op die oomblik, hopelik sal sy teen 12 maande in die goedjies in ingroei...

Klink my die kleingoed begin al lekker smul aan soetgoed! Arme Claudia kry nog net babakos. Stefan het anderdag vir haar smarties probeer voer, maar sy het nie daarvan gehou nie.

Lekker daggie!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180525 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ag petro, x lyk so cute man. regtig cute!

Riley... die 1ste vroue president in geskiedenis, klink goed :)

O die meisie wat saam my in my kantoor sit en saam my werk het vandag vir my gese sy is swanger, datum 11 Jan. en 'n ander vriendin ook, sy is 1ste week in Jan!

ja jippee vir die vakansie dag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180522 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hehehe, ja nee, ek wonder partykeer oor hierdie alien lang baba's waarvoor hulle klere maak :laugh:

Mind you, ek sukkel met dieselde ding, my klere se moue is ltyd te klank, ek moet dit omdop en die broeke is ook altyd te lank en ek is heel gemiddelde lengte 1.65m :ohmy:

Ons laat Riley ook proe, want die arme kind staar so na mens as jy eet, en sy maak sommer haar mond oop as sy sien jy eet iets! So ek gee maar 'n miniture happy van alles.

Riley het gister weer 'n proeseltjie lemon merinque gehad B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account