kan nie glo riley klim al op stoeltjies nie, shoe!
Anina, klink of jul omtrent 'n rowwe tyd het. sterkte jong. ja die kids is maar erg oor roetiene, dis maar moeilik want dis nie altyd moontlik om dit toe te pas nie.
carmen, wat van Puzzles, boeke (daai wat jy so op kan skryf met 'n afvee pen), of klere? ek was so verbaas toe my sister se kind 3 word - hy het die ergste tekere gegaan oor sy klere.... Wow check my Ben 10 klere!

Of die coolste tekkies, jy sal vir altyd in sy goeie boekies wees
Ek love natuurlik educational goed so my familie se kids kry altyd boeke of puzzles of iets om te lees of bou!
Christa, ek kan net vir Mare hoor al. hulle kan sulke snaakse geselsies maak ne!
o gonna, praat van romantiese man, my man is met die "mees-onromantiese-klip" gegooi. regtig, hy is bOOOOring.
Dankie dat jy die email aanstuur christa. waardeer. ja ek doen goed, ek is bly! Gaan ook goed met Rubies, hy is ook nou redelik gesond en geen klagtes nie!
ek het gisteraand vir hom baby marrow en spinasie gekook toe sit ek so stukkie van henko se driehoek kasie daarin en smelt dit. shoe hy het lekker geeet hoor!
carmen, hoop alles loop seepglad met die huis koop!