file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #164919 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ek is bydi huis, het laringietes :(. Voel lekker goor. Toe ek gister bydi huis kom is R se bors toegtrek en hy sukkel om asem te haal. Hom dr toe gejaag (gelukkig was my pedeiater nie daar nie want hy is vreeslik lief om kids op te neem in hosp - dis hoekom Henko so baie daar was). Dr se dis goed ek het hom gevat want hy was op die punt om long ontsteking te kry :(. Dis ook nou al twee nagte wat ons nie slaap nie agv die snot, slym en alles wat toe is.

Carmen, as ek jou raad kan gee, raak so gou moontlik ontslae van daai snot en slym. Dit sit om in brinchitis, kroep of longontsteking binne n dag. En dan eindig jou baba vir sommer 5 dae in die hospitaal op net om antibiotika te kry en gestoom te word. Vra my - ek weet!
Die dr het vir my Sinuclear gegee - 2ml 3keer n dag. Dan kan jy n lekker groot bottel (225ml) aanmaak met n Acc200 pil in. Dit sal die slym opdroog. Bronkese werk ook vreeslik goed vir slymerige hoes (as sy het). Dan gebruik ek my nubeliser sommer elke 2ure. Een keer met meds in en een keer net soutwater. Die nubeliser werk wonderlik. As jy nie die duolin of pulmicort kan kry nie (eintlik net op voorskrif) maak acc200 aan en stoom daarmee. Dit maak die bors oop en droog op. Suig so veel moontlik al die snot uit. Onthou die sinus drip nou in haar keel en dit kan haar keeltjie brand. As sy slaap, sit n kussing aan elke kant van haar so styf onder die armpies ingedruk en dan een bo by haar kop (sit hom onder die 2 kant kussings) dan gaan sy so half regop sit en slaap. Haar kop/bors moet gelug wees.

Jammer ek klink nou soos n alsweter maar ek is vele keur deur dit met H en sit nou met dieselfde.

Melody, ruben was 4,34kg met geboorte. hy het so 4weke terug 8,5 geweeg!

We'll tim en henko het ook verkou so die hele gesin loop deur, ons medikasie gister was vreeslike bedrag met almal se siektes!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164915 by Grenaat

15 years 6 months ago #164893 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar

Ons is almal ook vrot van die verkoue! Al 4 van ons is vol snot.

Carmen, ek gebruik tissue soute, nr 5 help vir die mucous wat so aanhou uitloop. Ook 'n saline neus sproei.

My man doen vandag aansoek vir werk in Secunda, so dalk trek ons een van die dae.

Hoop dit gaan goed met almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164865 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ok, Riley was gister vir haar inenting, so nou moet sy blykbaar eers weer op 9 maande gaan, so darem 'n breuk vir eers.

Sy week 5.7kg en is 61 cm kort. ;)

Ok, HELP:

Sy het al heel week mos 'n geblokte neusei, so ek sit saline druppels en Iliadin druppels vir bab's in die neus.

Maar van gisteraand af, loop die snotjies in haar keel af, sy roggel skoon so erg is dit, osn het amper nie 'n oog toegemaak nie, want sodra sy le is dit so erg.

Ek het 'n snot sucker en ons het baie snot uitgesuig gekry, maar dan is dit weer net vir 'n rukkie beter dan hoor ek hoe daai neus haar pla.

Wat maak ek nou? In die dag is dit obviously nie 'n probleem nie, maar in die aand dan begin daai sinusse erg lol, want ek kan hoor hoe sy sukkel met die goed wat in haar keel afloop.

Ekke het heel waarskynlik my arme kind aangesteek want ek is VROT van die verkoue, maar daar is seker geen manier om dit gewees nie.

Verder gaan dit bai goed met haar, sy is gelukkig nie siek nie, net hierdie vreeslike erg neusie aan haar :(

Ok, lekker daggie julle, sal nounou weer inloer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164813 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok, ek het Maandag oorleef...dit was ok, werk se stres vlakke begiin optel en ek sien nie kans daarvoor nie. Die ding is as ek in die aande huis toe gaan wil ek van werk vergeet en met Kayla wees en my werk laat dit nie aldag toe nie...ek hoop en bid vir n half dag pos.

Shoe maar Ruben is groot Gerne, hoeveel het hy geweeg met geboorte?

Riley is weer so petit, te fraai.

Kayla is darm nou beter...ons het ons fotos gekry en dis te mooi, sal kyk of ek later kans kry om een of 2 te pos.

Sterkte met almal se verkoies, lekker aand verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164805 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle

hoe gaan dit - hoe was almal se maandag

my dag by werk was dol

hierdie week moet ek fokus om die laaste kg te verloor - ek nou moeg vir dik en pap wees - nog 6 om te gaan - maar sukkel so om krag te kry vir oefen en gesond eet

xander hou ons besig in die aande !!!

ek prop nogsteeds die kos in - nothin ghas changed.

lkr aand almal - hoop julle kiddies slaap soet

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164577 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal!

Ek het nou genoeg gehad van rotte!! Terwyl ons die naweek gaan kamp het, het die rotte ingemove. Nou het ek 'n pest control company in die hande gekry wat eco friendly pest fumigation doen. Ek het deur my ore betaal, maar hopelik is ons nou ontslae van die rotte.

Gerne, Ruben is HUGE, maar lyk baie oulik. Sterkte met die verkoues deur die week. Hoop julle het 'n beter nag vannaand.

Carmen, ons is ook bietjie snot neus na die naweek. Arme Stefan het nou al lekker deurgeloop onder my en die saline neus sproei, hy haat dit, maar dit maak sy neusie mooi oop. Claudia het ook gisteraand 'n goeie dosis van dit gekry en hulle is altwee op tissue soute nr 4 en 5 elke halfuur vandag. Dan moet ek net nog myself vanmiddag bietjie dokter...

Moenie worry oor bietjie agter wees met die inentings nie, jy mag dit net nie te gou na die voriges gee nie, maar bietjie laat is ok.

Petro, sterkte met die tonne werk, hoop jy kom gou voor.

My melk is terug!!!!! Ek het die naweek bietjie hunters dry en wit wyn gedrink en lyk my dit werk. Nou het ek net nie vandag tyd gekry om te gaan uitmelk nie. So sussie sal maar moet suig na skool.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account